Bruinivoor
Voorkoms
Bruinivoor | |
---|---|
'n Bruinivoor in die Krugerwildtuin. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | B. discolor
|
Binomiale naam | |
Berchemia discolor (Klotzsch) Hemsl., (1903)
| |
Sinonieme | |
|
Die bruinivoor (Berchemia discolor) is 'n boom wat tot 16m hoog kan word. Die boom is inheems in Angola, Botswana, Demokratiese Republiek die Kongo, Eritrea, Ethiopië, Eswatini, Jemen, Kenia, Madagaskar, Malawi, Mosambiek, Namibië, Saoedi-Arabië, Somalië, Soedan, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe. In Engels staan dit as Brown ivory bekend.[1]
Fotogalery
[wysig | wysig bron]-
Blare
-
Bas
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. p. 154. ISBN 978-1-77007-759-1.
Bronne
[wysig | wysig bron]- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- Plants of the World Online
- REDLIST Sanbi
Kategorieë:
- Bome van Afrika
- Flora van Angola
- Flora van Botswana
- Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo
- Flora van Eritrea
- Flora van Ethiopië
- Flora van Eswatini
- Flora van Jemen
- Flora van Kenia
- Flora van Madagaskar
- Flora van Malawi
- Flora van Mosambiek
- Flora van Namibië
- Flora van Saoedi-Arabië
- Flora van Somalië
- Flora van Soedan
- Flora van Suid-Afrika
- Flora van Tanzanië
- Flora van Uganda
- Flora van Zambië
- Flora van Zimbabwe