Dipuo Letsatsi-Duba

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Dipuo Letsatsi-Duba

Minister van staatsveiligheid
Ampstermyn
26 Februarie 2018 – 29 Mei 2019
Voorafgegaan deur David Mahlobo
Opgevolg deur Ayanda Dlodlo

Persoonlike besonderhede
Gebore
Gauteng
Politieke party African National Congress

Dipuo Letsatsi-Duba is 'n Suid-Afrikaanse politikus. Sy het van 26 Februarie 2018 tot 29 Mei 2019 as die minister van staatsveiligheid in die eerste kabinet van Cyril Ramaphosa gedien.

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]