Lindiwe Zulu

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Lindiwe Zulu
Lindiwe Zulu

Minister van Maatskaplike ontwikkeling
Ampsbekleër
Termynaanvang
25 Mei 2019
President Cyril Ramaphosa

Minister van Kleinsake-ontwikkeling
Ampstermyn
25 Mei 2014 – 29 Mei 2019
President Jacob ZumaCyril Ramaphosa

Lid van die Nasionale Vergadering
Ampsbekleër
Termynaanvang
21 Mei 2009

Persoonlike besonderhede
Gebore 1 April 1958 (1958-04-01) (62 jaar oud)
Nhlazatshe, Mpumalanga, Suid-Afrika
Politieke party African National Congress

Lindiwe Daphney Zulu (* 1 April 1958 in Nhlazatshe, Oos-Transvaal, Suid-Afrika) is 'n Suid-Afrikaanse politikus. Sy is die Suid-Afrikaanse minister van Maatskaplike ontwikkeling en is lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]