Bheki Cele

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Bhekokwakhe Hamilton Cele
Bheki Cele
Bheki Cele tydens 'n perskonferensie net voor die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010

Minister van Polisie
Ampsbekleër
Termynaanvang
26 Februarie 2018
President Cyril Ramaphosa
Voorafgegaan deur Fikile Mbalula

Persoonlike besonderhede
Gebore 22 Februarie 1952 (1952-02-22) (67 jaar oud)
Nasionaliteit Suid-Afrikaner
Politieke party African National Congress

Jare in diens 2009–2011
Rang Nasionale Kommissaris

Bhekokwakhe (Bheki) Hamilton Cele is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress en die huidige Minister van Polisie.[1]

Generaal Cele is op 26 Februarie 2018 deur die nuutverkose president Cyril Ramaphosa as Minister van Polisie benoem.[2] Hy het voorheen (2009–2011) as die Nasionale Kommissaris van die Suid-Afrikaanse Polisiediens gedien.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Bheki Cele. People's Assembly. URL besoek op 24 Junie 2018.
  2. News24 Live Feed. URL besoek op 26 Februarie 2018.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Politieke poste
Voorafgegaan deur
Fikile Mbalula
Minister van Polisie
2018–hede
Opgevolg deur
Dienend
Voorafgegaan deur
Jackie Selebi
Nasionale Kommissaris van die
Suid-Afrikaanse Polisiediens

2009–2011
Opgevolg deur
Riah Phiyega