Zweli Mkhize

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Zweli Lawrence Mkhize

Premier van KwaZulu-Natal
Ampsbekleër
Ampsaanvaarding
6 Mei 2009
Voorafgegaan deur S'bu Ndebele

Tesourier-generaal van die African National Congress
Ampsbekleër
Amp betree
18 Desember 2012
Voorafgegaan deur Mathews Phosa
Ampsbekleër
Amp aanvaar
18 Desember 2012

Persoonlike besonderhede
Gebore 2 Februarie 1956
Willowfontein, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Politieke party African National Congress

Zweli Lawrence Mkhize (gebore 2 Februarie 1956, Willowfontein) is sedert 2009 die premier van KwaZulu-Natal. Hy is die vyfde premier van KwaZulu-Natal.