Senzeni Zokwana
Voorkoms
Senzeni Zokwana | |
Minister van Landbou, Bosbou en Visserye
| |
Ampstermyn 26 Mei 2014 – 29 Mei 2019 | |
President | Jacob Zuma |
---|---|
Voorafgegaan deur | Tina Joemat-Pettersson |
Opgevolg deur | pos afgeskaf |
Persoonlike besonderhede
| |
Politieke party | African National Congress |
Senzeni Zokwana is 'n gewese lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Hy het in die kabinet gedien as Minister van Landbou, Bosbou en Visserye (2014-2019).
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Senzeni Zokwana op People's Assembly