Gaan na inhoud

Franskraalstrand

Koördinate: 34°36′36″S 19°23′15″O / 34.61000°S 19.38750°O / -34.61000; 19.38750
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Franskraal)
Franskraalstrand
Franskraalstrand is in Wes-Kaap
Franskraalstrand
Franskraalstrand
 Franskraalstrand se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 34°36′36″S 19°23′15″O / 34.61000°S 19.38750°O / -34.61000; 19.38750
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikOverberg
MunisipaliteitOverstrand
Oppervlak
 • Totaal2,50 km2 (0,97 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal1 165
 • Digtheid466/km2 (1 210/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense94.9%
 • Indiërs/Asiërs0.1%
 • Bruin mense1.7%
 • Swart mense3.2%
 • Ander0.2%
Taal (2011)
 • Afrikaans 88.2%
 • Engels 10.2%
 • Xhosa 1.3%
 • Ander 0.3%
Poskode (strate)
7220
Skakelkode028

Franskraalstrand, ook bekend as net Franskraal is 'n dorpie in die provinsie Wes-Kaap van Suid-Afrika. Franskraalstrand is so 5 km van Gansbaai en lê aan die kus van die Overstrand Plaaslike Munisipaliteit, wat onder die Overberg-distriksmunisipaliteit ressorteer. Die R43 provinsiale pad gaan deur die dorp.

Die Strandveld-museum in die dorpie bevat historiese voorwerpe van HMS Birkenhead, wat in 1852 by Danger Point gestrand het. Die Uilenkraalsmond-oord, oos van die dorpie, bied kamp- en karavaan geriewe.[2] Die oord is langs die Uilkraalrivier geleë, by die Uilkraalsmond-gedeelte van die Walkerbaai Natuurreservaat lê. 'n Sand strand strek vanaf die oord verby die strandmeer by die riviermond tot in die natuurreservaat.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Franskraalstrand". Sensus 2011.
  2. "Franskraal". Gansbaai Toerisme Buro. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016. Besoek op 12 Maart 2011.