Galiciese Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Galiciese Wikipedia
Wikipedia-logo-v2-gl.svg
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Galicies
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Huidige status Aktief
URL gl.wikipedia.org

Die Galiciese Wikipedia is die Galiciese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Dit het tans ongeveer 159 400 artikels, en is die 48ste grootste Wikipedia.