Hathor

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hathor
Die godin Hathor met haar kopstuk, ’n sonskyf met oeraeoes (’n kobra) tussen die horings.
Die godin Hathor met haar kopstuk, ’n sonskyf met oeraeoes (’n kobra) tussen die horings.
Soort godin  Egipties
Godin van Die lug, liefde, skoonheid, vreugde, moederskap, verre lande, mynbou, musiek en vrugbaarheid
Naam in hiërogliewe Hathorhierogl.gif
Kultussentrum  Dendera
Simbool Sistrum (’n musiekinstrument)
Ouers Ra
Sibbes Sechmet, Bastet, Ptah, Sjoe, Tefnoet, Thoth, Serqet
Metgesel Ra
Kinders Ihy, Horus,[1]Imset, Hapi, Doeamoetef, Qebehsenoef
Portaal  Portaalicoon   Antieke Egipte

Hathor (Egipties: ḥwt-ḥr, "huis van Horus")[1] ) was in die Egiptiese mitologie die godin wat vreugde, vroulike liefde en moederskap verteenwoordig het.[2] Sy was regdeur die geskiedenis van Antieke Egipte een van die belangsrikste en gewildste gode. In die grafkelders van konings en gewone burgers is sy uitgebeeld as "Meesteres van die Weste" wat die dooies in die hiernamaals verwelkom.[3]

Sy was ook die godin van musiek, dans, verre lande en vrugbaarheid wat vroue tydens baring gehelp het,[3] asook die beskermgod van myners.[4]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 Hathor and Thoth: two key figures of the ancient Egyptian religion, Claas Jouco Bleeker, pp. 22–102, BRILL, 1973, ISBN 978-90-04-03734-2
  2. The ancient Egyptian pyramid texts, Peter Der Manuelian, vertaal deur James P. Allen, p. 432, BRILL, 2005, ISBN 90-04-13777-7
  3. 3,0 3,1 The Illustrated Encyclopedia of Ancient Egypt, Lorna Oakes, Southwater, pp. 157–159, ISBN 1-84476-279-3
  4. Spotlights on the Exploitation and Use of Minerals and Rocks through the Egyptian Civilization”. Egypt State Information Service: 2005. URL besoek op 2010-04-20.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Egiptiese mitologie
Aker.svg
 Gode   AmoenAnoebisAnoeketApepApisAtenAtoemBastetBesChepriChnoemChonsoeGebHapiHathorHeqetHorusIsisMaahesMafdetMeschenetMinMoetMontoeNechbetNefertemNeithNephthysNoeNoetOsirisPtahRaRaet-TawySatetSechmetSekerSerketSesjatSetSjoeSobekTaweretTefnoetThothVier seuns van HorusWadjetWepwawet
 Geskrifte   AmdoeatBoeke van AsemhalingBoek van die AardeBoek van die DooiesBoek van GrotteBoek van PoorteEnigmatiese Boek van die Onderwêreld
 Ander   DoeatEgiptiese mitologieEgiptiese sielEnneadMaätMondopeningseremonieNege boëOerheuwelOog van HorusOog van Ra