Sechmet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Sechmet
Sechmet met die kop van ’n leeuwyfie, en ’n sonskyf en uraeoes (kobra) op haar kop.
Sechmet met die kop van ’n leeuwyfie, en ’n sonskyf en uraeoes (kobra) op haar kop.
Soort godin  Egipties
Godin van Vuur, oorlog, wraak, menstruasie, medisyne
Naam in hiërogliewe
S42 Aa1
t
B1
Kultussentrum  Memphis, Leontopolis
Simbool Sonskyf, rooi linne, leeuwyfie
Ouers Hathor en Ra / Horus
Metgesel Ptah
Kinders Nefertem
Portaal  Portaalicoon   Antieke Egipte

In die Egiptiese mitologie was Sechmet of Sachmis oorspronklik die oorlogsgodin asook die godin van heling van Bo-Egipte. Sy word voorgestel as ’n leeuwyfie. Daar is geglo haar asem het die woestyn geskep. Sy is beskou as die bewaarder van die farao's en het hulle in oorlog aangevoer.

Egiptiese mitologie
Aker.svg

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

 Gode   AmoenAnoebisAnoeketApepApisAtenAtoemBastetBesChepriChnoemChonsoeGebHapiHathorHeqetHorusIsisMaahesMafdetMeschenetMinMoetMontoeNechbetNefertemNeithNephthysNoeNoetOsirisPtahRaRaet-TawySatetSechmetSekerSerketSesjatSetSjoeSobekTaweretTefnoetThothVier seuns van HorusWadjetWepwawet
 Geskrifte   AmdoeatBoeke van AsemhalingBoek van die AardeBoek van die DooiesBoek van GrotteBoek van PoorteEnigmatiese Boek van die Onderwêreld
 Ander   DoeatEgiptiese mitologieEgiptiese sielEnneadMaätMondopeningseremonieNege boëOerheuwelOog van HorusOog van Ra