Katlego Mphela

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Katlego Mphela (gebore 29 November 1984 in Brits, Noordwesprovinsie) is 'n Suid-Afrikaanse sokkerspeler wat vir Mamelodi Sundowns in die Premier League en vir die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan speel.

Internasionale loopbaan[wysig]

Mphela het sy eerste internasionale doel teen die Seychelle op 26 Februarie 2005 aangeteken.

Tydens die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2009 teken hy 'n doel met 'n vryskop teen Spanje aan.

Mphela was deel van die 23-tal wat Suid-Afrika in die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 verteenwoordig het. Hier speel hy tydens die openingswedstyd teen Meksiko, wat gelykop 1 - 1 eindig. Daarna speel hy in die wedstryd teen Uruguay, maar hulle verloor die wedstryd 3 - 0. Daarna teken hy Suid-Afrika se tweede doel in die laaste groepwedstryd teen Frankryk aan.

Sy internasionale doele:

# Datum Stadion Opponent Telling Resultaat Kompetisie
1. 26 Februarie 2005 Stade George V, Curepipe, Mauritius Vlag van Seychelle-eilande Seychelle 1–0 3–0 COSAFA-beker
2. 26 Februarie 2005 Stade George V, Curepipe, Mauritius Vlag van Seychelle-eilande Seychelle 2–0 3–0 COSAFA-beker
3. 27 Februarie 2005 Stade George V, Curepipe, Mauritius Vlag van Mauritius Mauritius 1–0 1–0 COSAFA-beker
4. 27 Januarie 2008 Tamale-stadion, Tamale, Ghana Vlag van Tunisië Tunisië 1–3 1–3 Afrika Nasies-beker
5. 28 Junie 2009 Royal Bafokeng-stadion, Rustenburg, Suid-Afrika Vlag van Spanje Spanje 1–0 2–3 Konfederasiebeker 2009
6. 28 Junie 2009 Royal Bafokeng-stadion, Rustenburg, Suid-Afrika Vlag van Spanje Spanje 2–2 2–3 Konfederasiebeker 2009
7. 12 Augustus 2009 Atteridgeville Super-stadion, Pretoria, Suid-Afrika Vlag van Serwië Serwië 1-3 1-3 Vriendelike wedstryd
8. 19 September 2009 Hoffe Park-stadion, Kimberley, Suid-Afrika Vlag van Madagaskar Madagaskar 1-0 1-0 Vriendelike wedstryd
9. 3 Maart 2010 Moses Mabhida-stadion, Durban, Suid-Afrika Vlag van Namibië Namibië 1-1 1-1 Vriendelike wedstryd
10. 16 Mei 2010 Mbombela-stadion, Nelspruit, Suid-Afrika Vlag van Thailand Thailand 2-0 4-0 Vriendelike wedstryd
11. 16 Mei 2010 Mbombela-stadion, Nelspruit, Suid-Afrika Vlag van Thailand Thailand 3-0 4-0 Vriendelike wedstryd
12. 27 Mei 2010 Sokkerstad, Johannesburg, Suid-Afrika Vlag van Colombia Colombia 2-1 2-1 Vriendelike wedstryd
13. 31 Mei 2010 Peter Mokaba-stadion, Polokwane, Suid-Afrika Vlag van Guatemala Guatemala 1–0 5–0 Vriendelike wedstryd
14. 31 Mei 2010 Peter Mokaba-stadion, Polokwane, Suid-Afrika Vlag van Guatemala Guatemala 4–0 5–0 Vriendelike wedstryd
15. 5 Junie 2010 Atteridgeville Super-stadion, Atteridgeville, Suid-Afrika Vlag van Denemarke Denemarke 1–0 1–0 Vriendelike wedstryd
16. 22 Junie 2010 Vrystaatstadion, Bloemfontein, Suid-Afrika Vlag van Frankryk Frankryk 2–1 FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010
Korrek tot op 22 Junie 2010

Eksterne skakels[wysig]