Keiserryk van Ethiopië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
የኢትዮጵያ ንጉሠ ነገሥት መንግሥተ
Mängəstä Ityop'p'ya

Keiserryk van Ethiopië
1137–1936
1941–1974
Vlag Wapenskild
Vlag Wapen
Leuse: Ityopia tabetsih edewiha habe Igziabiher
ኢትዮጵያ ታበፅዕ እደዊሃ ሃበ አግዚአብሐር
(Amharies vir: "Ethiopië stuk sy hande na God")
Volkslied: Ityopp'ya Hoy dess yibelish[1]
ኢትዮጵያ ሆይ
(Amharies vir: "Ethiopia, bly gelukkighappy")
Ligging of Abessinië
Die Ethiopiese Ryk gedurende die heerskappy van Menelik II.
Hoofstad Addis Abeba
9°1′N 38°44′O / 9.017°N 38.733°O / 9.017; 38.733Koördinate: 9°1′N 38°44′O / 9.017°N 38.733°O / 9.017; 38.733
Taal/Tale Ge'ez (amptelik), Amharies, Oromo, Somalies, Tigrinya, Sidamo
Godsdiens Ethiopies-Ortodokse Kerk
Regering Monargie
Keiser
 - 1137 Mara Takla Haymanot (eerste)
 - 1930–1974 Haile Selassie (laaste)
Eerste Minister
 - 1909–1927 Habte Giyorgis (eerste)
 - 1974 Mikael Imru (laaste)
Wetgewer Parlement[2]
Historiese tydperk Middeleeue / Nuwe Tyd
 - Stigting 1137
 - Italo-Ethiopiese Oorlog 18951896
 - Verdrag van Addis Abeba 23 Oktober 1896
 - Grondwet aangeneem 16 Julie 1931
 - Italiaanse inval 3 Oktober 1935–Mei 1936
 - Staatsgreep deur Derg 12 September 1857
 - Monargie afgeskaf 21 Maart 1975[3]
Geldeenheid Birr (vanaf 1894)
Ou kaart wat Abessinië aandui

Die Keiserryk van Ethiopië (Amharies: የኢትዮጵያ ንጉሠ ነገሥት መንግሥተ, Mängəstä Ityop'p'ya), ook bekend as Abessinië, was 'n keiserryk[4] in die Horing van Afrika wat van ongeveer 1137 tot 1974 bestaan het, waarna sy monargie omvergewerp is. Die keiserryk het oor die hedendaagse Eritrea en die noordelike helfte van Ethiopië getrek.

As keiserryk was dit een van die oudste selfstandige lande ter wêreld. Dit was ook een van slegs twee lande in Afrika wat die Wedloop om Afrika kon weerstaan en hul onafhanklikheid behou het toe al die ander gebiede in die 19de eeu gekoloniseer is.

In 1974 was Ethiopië een van slegs twee lande ter wêreld wat steeds die titel van keiser vir hul staatshoof gebruik het. Die ander land, Japan, het tot vandag toe nog 'n keiser.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) www.nationalanthems.info
  2. (en) CONSTITUTION OF ETHIOPIA, 4 November 1955, Article 76 (source: Constitutions of Nations: Volume I, Africa by Amos Jenkins Peaslee)
  3. (en) "Ethiopia Ends 3,000 Year Monarchy", Milwaukee Sentinel, 22 March 1975, bl. 3.; "Ethiopia ends old monarchy", The Day, 22 March 1975, bl. 7.; Henc Van Maarseveen and Ger van der Tang, Written Constitutions: A Computerized Comparative Study (BRILL, 1978) bl. 47.; The World Factbook 1987; Worldstatesmen.org – Ethiopia
  4. (en) Nathaniel T. Kenney, "Ethiopian Adventure", National Geographic, 127 (1965), bl. 555.