Lys van kommandeurs en goewerneurs van die Kaapkolonie
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Lys van Goewerneurs van die Kaap)
Onderstaande is 'n lys van kommandeurs en goewerneurs van die Kaapkolonie (Kaap die Goeie Hoop en omgewing).
VOC-tydperk (Nederlandse kolonie)
[wysig | wysig bron]Tydens die bewind van die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie aan die Kaap is, tot 1691, 'n kommandeur as bevelvoerder van die Kaap aangestel. Vanaf 1691 is 'n goewerneur as bevelvoerder aangestel. Vanaf 1792 is 'n kommissaris-generaal as bevelvoerder aangestel.
Kommandeurs
[wysig | wysig bron]- 1652–1662: Jan van Riebeeck
- 1662–1666: Zacharias Wagenaer
- 1666–1668: Cornelis van Quaelberg
- 1668–1670: Jacob Borghorst
- 1670–1671: Pieter Hackius (ook goewerneur)
- 1672–1672: Albert van Breugel (waarnemend)
- 1672–1676: IJsbrand Godske (goewerneur)
- 1676–1678: Johan Bax van Herenthals
- 1678–1679: Hendrik Crudop (waarnemend)
- 1679–1691: Simon van der Stel
Goewerneurs
[wysig | wysig bron]- 1691–1699: Simon van der Stel
- 1699–1707: Willem Adriaan van der Stel
- 1707–1708: Johannes Cornelis d’Ableing (waarnemend)
- 1708–1711: Louis van Assenburg
- 1711–1714: Willem Helot (waarnemend)
- 1714–1724: Lt.kol. Maurits Pasques de Chavonnes
- 1724–1727: Jan de la Fontaine (waarnemend)
- 1727–1729: Pieter Gysbert Noodt
- 1729–1737: Jan de la Fontaine (waarnemend)
- 1737–1737: Jan de la Fontaine
- 1737–1737: Adriaan van Kervel
- 1737–1739: Daniël van den Henghel (waarnemend)
- 1739–1751: Hendrik Swellengrebel
- 1751–1771: Ryk Tulbagh
- 1771–1774: Joachim van Plettenberg (waarnemend)[1]
- 1774–1785: Joachim van Plettenberg
- 1785–1791: Cornelis Jacob van de Graaff
- 1791–1792: Johannes Izaac Rhenius (waarnemend)
- 1792–1793: Sebastiaan Cornelis Nederburgh en Simon Hendrik Frijkenius (kommissaris-generaal)
- 1793–1795: Abraham Josias Sluysken (kommissaris-generaal)
Eerste Britse besetting
[wysig | wysig bron]- 1797–1798: George Macartney
- 1798–1799: Francis Dundas (waarnemend)
- 1799–1801: George Yonge
- 1801–1803: Francis Dundas (waarnemend)
Bataafse Republiek-tydperk
[wysig | wysig bron]- 1803–1804: Jacob Abraham de Mist
- 1803–1806: Lt.genl. Jan Willem Janssens
Tweede Britse besetting
[wysig | wysig bron]- 1806–1807: David Baird (waarnemend)
- 1807–1807: Henry George Grey (waarnemend)
- 1807–1811: Du Pré Alexander, graaf van Caledon
- 1811–1811: Henry George Grey (waarnemend)
- 1811–1814: John Cradock
- 1813–1814: Robert Meade (waarnemend vir John Cradock)
Britse kolonie
[wysig | wysig bron]Goewerneurs
[wysig | wysig bron]- 1814–1826: Charles Somerset
- 1820–1821: Sir Rufane Donkin (waarnemend vir Charles Somerset)
- 1826–1828: Richard Bourke (waarnemend)
- 1828–1833: Galbraith Lowry Cole
- 1833–1834: Thomas Francis Wade (waarnemend, vanaf 1834 vir Benjamin D'Urban)
- 1834–1838: Benjamin D'Urban
- 1838–1844: Sir George Thomas Napier
- 1844–1847: Peregrine Maitland
- 1847–1847: Henry Pottinger
- 1847–1852: Harry Smith
- 1852–1854: George Cathcart
- 1854–1854: Charles Henry Darling (waarnemend)
- 1854–1861: George Grey
- 1859–1860: Robert Wynyard (waarnemend vir George Grey)
- 1861–1862: Robert Wynyard (waarnemend)
- 1862–1870: Philip Wodehouse
- 1870–1870: Charles Craufurd Hay (waarnemend)
- 1870–1877: Henry Barkly
- 1877–1880: Henry Bartle Frere
- 1880–1880: Henry Hugh Clifford (waarnemend)
- 1880–1881: George Cumine Strahan (waarnemend)
- 1881–1889: Hercules Robinson
- 1881–1881: Lycester Smythe (waarnemend vir Hercules Robinson)
- 1883–1884: Lycester Smythe (waarnemend vir Hercules Robinson)
- 1886–1886: Henry Torrens (waarnemend vir Hercules Robinson)
- 1889–1889: Henry Augustus Smyth (waarnemend)
- 1889–1895: Henry Loch
- 1891–1892: William Gordon Cameron (waarnemend vir Henry Loch)
- 1894–1894: William Gordon Cameron (waarnemend vir Henry Loch)
- 1895–1897: Hercules Robinson
- 1897–1897: William Howley Goodenough (waarnemend)
- 1897–1901: Alfred Milner
- 1898–1899: William Francis Butler (waarnemend vir Alfred Milner)
- 1901–1910: Walter Hely-Hutchinson
- 1909–1909: Henry Jenner Scobell (waarnemend vir Walter Hely-Hutchinson)
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1772: Pieter van Rheede van Oudtshoorn: op pad na Kaap dood. Oudtshoorn is na hom vernoem.
Bronne
[wysig | wysig bron]- KENNIS, vol 8, 1980, bl. 1474-1475, ISBN 0 7981 0830 4