Moringaboom
Voorkoms
Moringaboom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Brassicales |
Familie: | Moringaceae |
Genus: | Moringa |
Spesie: | M. oleifera
|
Binomiale naam | |
Moringa oleifera Lam., (1785)
| |
Sinonieme | |
|
Die Moringaboom (Moringa oleifera) is 'n boom wat voorkom in die provinsies Limpopo, Gauteng, Mpumalanga, Vrystaat en KwaZulu-Natal. Die boom se blare het medisinale eienskappe. Die blare kan gemaal en met water gedrink word. In Engels staan die boom bekend as die drumstick tree. Die boom is inheems aan suidoos-Asië en kom in Indië en Pakistan voor.
Galery
[wysig | wysig bron]-
Bo- en onderkant van die drievoudige blaar van Moringa oleifera
-
Tak van 'n volgroeide moringaboom met blomme en blare (Wes-Bengale)
-
Blomme van Moringa oleifera in die oggend
-
Droë oop moringa peul op die grond met gevleuelde sade (Hawaii)