Nissan Laurel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Nissan Laurel
1997-1999 NISSAN Laurel.jpg
1998-99 Nissan Laurel
Oorsig
Vervaardiger Vlag van Japan Nissan
Produksie 1968–2002
Bakwerk en onderstel
Klas Luukse motor
Plek in geskiedenis
Opvolger Nissan Teana

Die eerste Laurel is ontwikkel deur Nissan Tsurumi se R&D-afdeling en gemonteer by die Musashimurayama-aanleg van die voormalige "Prince Motor Company". Daar was beide 2-deur- en 4-deurvariante. Dit is vrygestel as 'n Nissan nadat Prince saamgesmelt met Nissan. Die Laurel het vir etlike jare baie komponente en argitektuur met die Skylinereeks gedeel. Die Laurel is nie nuut verkoop in Japan by Nissan Prince Shops wat die Skyline en Gloria verkoop het nie. In plaas daarvan is die Laurel by Nissan Motor Shops verkoop as die juniormodel van die groter V-8 aangedrewe "Nissan President".

In Japan was die Laurel nie as 'n Datsun bemark nie; dit was altyd gekenteken as 'n Nissan. Produksie van die Laurel is gestaak as gevolg van die Nissan-Renault-alliansie, as 'n slagoffer van oorproduksie.


Nissan logo.svg

Huidige modelle in Europa: 370Z · Cube · Datsun Go · GT-R · Juke · Leaf · Micra · Murano · Navara · Note · NV200 · NV400 · Pathfinder · Pixo · Primastar · Qashqai · X-Trail
Huidige internasionale modelle: Altima · Armada · Bluebird · Caravan · Elgrand · Maxima · NV · Patrol · Rogue · Sentra · Serena · Skyline · Sunny · Teana · Tiida · Titan · Xterra ·
Uit produksie: Datsun 120Y · Datsun 510 · Datsun 620 · 100NX · 200SX · 300ZX · 350Z · Almera · Cedric · Cherry · EXA · Gloria · Hardbody ·
Infiniti Q45 · Laurel · Prairie · Primera · Pulsar · Silvia · Stanza · Terrano · Vanette ·
Nissan globale webwerf

Wysig hierdie sjabloon


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.