Nissan Pathfinder
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Nissan |
Produksie | Augustus 1985 – |
Modeljare | 1985–tans |
Montering | Smyrna, Tennessee, Verenigde State (2004-2012) Barcelona, Spanje (2004-2014) |
Ontwerper | Kiyoshi Yanase (2002)[1] |
Bakwerk en onderstel | |
Bakstyl | 5-deur oorkruis SNV |
Uitleg | Voorenjin, agterwiel- of vierwielaangedrewe |
Platform | Nissan F-Alpha platform |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 4.0 L Nissan VQ40DE V6 2.5 L Nissan YD25DDTi I4 Turbodiesel (uitvoermodelle) 5.6 L Nissan VK56DE V8 3.0 L V9X V6 turbodiesel (uitvoermodelle) |
Ratkas | 5-gang Jatco outomaties 7-gang outomaties (slegs V9X) 6-gang handrat (uitvoermodelle) |
Lengte | 2005–07: 4765 mm 2008–2012: 4890 mm |
Breedte | 2005–12: 1849 mm |
Hoogte | 1839 mm tot 1862 mm (afhangend van model) |
Asafstand | 2850 mm |
Plek in geskiedenis | |
Variante | Infiniti QX56 Nissan Armada Nissan Frontier Nissan Titan Nissan Xterra |
Die Nissan Pathfinder is 'n oorkruis SNV wat sedert 1985 deur Nissan vervaardig word. Dit is afgelei van Nissan se kompakte bakkieplatform. Die Pathfinder pas in grootte tussen die Nissan Murano en Armada of Patrol, maar sy prys tussen is die Xterra en Murano. Die Pathfinder se tradisionele Japannese mededinger is die Toyota 4Runner.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "argiefkopie" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 4 Januarie 2014. Besoek op 25 Januarie 2015.
Huidige modelle in Europa:
Cube ·
Datsun Go ·
GT-R ·
Juke ·
Leaf ·
Micra ·
Murano ·
Navara ·
Note ·
NV200 ·
NV400 ·
Pathfinder ·
Pixo ·
Primastar ·
Qashqai ·
X-Trail |
Wysig hierdie sjabloon |
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |