Nissan Micra
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Nissan |
Ook genoem | Nissan March Datsun Micra Mitsuoka Viewt |
Produksie | 2002-2010 |
Modeljare | 2003-2010 |
Montering | Engeland[1] |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Supermini |
Bakstyl | 3-deurluikrug 5-deurluikrug |
Uitleg | Voorenjin, voorwieldryf |
Platform | Nissan B platform |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 1.0 L Nissan CR10DE I4 1.2 L Nissan CR12DE I4 1.4 L Nissan CR14DE I4 1.5 L Nissan HR15DE I4 1.6 L Nissan HR16DE I4 1.5 L Renault K9K diesel I4 |
Ratkas | 5-ganghandrat 4-gang outomaties |
Lengte | 3719 mm |
Breedte | 1680 mm |
Hoogte | 1540 mm |
Asafstand | 2430 mm |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Nissan Cherry (Japan) |
Variante | Nissan Tiida, Nissan Juke Nissan Cube, Nissan Note Renault Clio III, Renault Modus Nissan NV200 Duesen Bayern Ritz[2] |
Die Nissan Micra, ook bekend in Latyns-Amerika en Asië as die Nissan March, is 'n superminimotor wat sedert 1982 deur die Japannese motorvervaardiger Nissan vervaardig word.
In Japan het die March die Japannese mark se Nissan Cherry vervang en was eksklusief tot die Nissan Japannese handelaarnetwerk "Nissan Cherry Store" tot 1999, toe die "Cherry" netwerk met die "Nissan Red Stage" gekombineer is tot 2003.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Sunderland says goodbye to the Micra – Autoblog UK" (in Engels). UK.autoblog.com. 1 September 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 17 Julie 2010.
- ↑ Mike Spinelli (24 Januarie 2007). "Cinquecento Bento: The Duesen Bayern Ritz" (in Engels). Jalopnik.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Julie 2018. Besoek op 17 Julie 2010.
Huidige modelle in Europa:
Cube ·
Datsun Go ·
GT-R ·
Juke ·
Leaf ·
Micra ·
Murano ·
Navara ·
Note ·
NV200 ·
NV400 ·
Pathfinder ·
Pixo ·
Primastar ·
Qashqai ·
X-Trail |
Wysig hierdie sjabloon |
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |