Ochna

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Ochna
Mickey Mouse bush.jpg
Ochna serrulata
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Ochna

Spesies

Sien teks.

Ochna is 'n genus van 86 spesies bladhoudende bome en struike wat aan die rooihoutfamilie Ochnaceae behoort. Hierdie bome is inheems aan die tropiese boomveld van Afrika, die Maskareense eilande en Asië. Die genus se naam kom van die Griekse word Ochne, wat wilde peer beteken, omdat die blare baie dieselfde lyk. Sekere spesies, soos die fynblaarrooihout word as dekoratiewe plante gekultiveer.

Suid-Afrikaanse spesies[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]