Pêrel-klipspringer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Pêrel-klipspringer
Bewaringstatus

Nie geëvalueer (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Blenniidae
Genus: Entomacrodus
(Gill, 1859)[1]
Spesie: E. striatus
Binomiale naam
Entomacrodus striatus
(Valenciennes, 1836)[2]
Sinonieme
  • Salarias striatus (Valenciennes, 1836)[3]

Die Pêrel-klipspringer (Entomacrodus striatus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf Kenia tot by Durban. In Engels staan die vis bekend as die Pearly rockskipper.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

Die kop is stomp en die lyf is ligkleurig met verskeie donker kolle op. Daar is ook donker kolle op die dorsale en stertvinne. Daar is ook twee blougroen kolle op die vis; een agter die oog en die ander net bo die pektorale vin. Die vis word tot 9 cm groot.

Habitat[wysig | wysig bron]

Die vis leef in getypoele en vlak riwwe en eet alge en detritus. Dit is die volopste spesie van die genus.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Gill T. N., 1859. Description of a new genus of Salarianae, from the West Indies. Proc. Acad. Nat. Sci. Phila. v. 11. 168-169.
  2. BioLib (en)
  3. Catalogue of Life (en)

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]