Raasblaar

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Raasblaar
Combretum zeyheri, habitus, a, Schanskop.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Division:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. zeyheri
Binomiale naam
Combretum zeyheri
Sond.

Die raasblaar[1] (Combretum zeyheri Sond.) is 'n boom wat inheems is aan Suid-Afrika. Dit groei in die noordooste van die land. Op die SANBI-rooilys is dit as veilig (LC) gelys. [2]

Hierdie bladwisselende boom word 3 – 10 m hoog en kom so ver noord as Kenia voor.[3]

Galery[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. ook: blaasklapper, fluisterboom, klapper, Nikolaas-klapper, peulbos, raasbos of raasklapper
  2. SANBI-rooilys.
  3. Useful tropical plants.