Rooiboekenhout

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Rooiboekenhout
Protorhus longifolia KirstenboschBotGard09292010B.jpg
'n Rooiboekenhout in Kirstenbosch.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Subkoninkryk:
Division:
Klas:
Subklas:
Orde:
Familie:
Genus:
Protorhus

Spesie:
P. longifolia
Binomiale naam
Protorhus longifolia
(Bernh.) Engl.

Die Rooiboekenhout (Protorhus longifolia) is 'n boom wat voorkom vanaf die Oos-Kaap tot noord van KwaZulu-Natal. Hulle groei op die rande van woude en langs riviere. Die boom het enkelvoudige blare met opvallende are aan die onderkant. Die bas skei 'n klewerige gom af wat by die maak van assegaaie gebruik is om die steel in die lem te heg.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Protorhus longifolia

Bron[wysig | wysig bron]