Chinese Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Die Chinese Grand Prix is 'n motorwedren wat sedert 2004 in China plaasvind en 'n rondte van die Formule Een Wêreldkampioenskap vorm. Dit vind plaas op die Shanghai Internasionale Renbaan in Jiading, Shanghai, 'n baan wat deur Hermann Tilke ontwerp is.

Die baan was die duurste Formule Eenrenbaan toe dit in 2004 voltooi is, teen 'n koste van VS$240 miljoen.[1][2] Die baan is 5.451 km lank[3] met een van die moeilikste draaikombinasies op die Formule Eenkalender. Draaie 1 en 2 is saam 'n veeleisende 270 grade, 'n regshandige kombinasie wat hoë spoed by die ingang vereis maar dan verder verskerp teen die uitgang.

Vorige wenners[wysig | wysig bron]

Shanghai International Racing Circuit track map.svg
Jaar Renjaer Vervaardiger Plek
2018 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Vlag van Oostenryk Red Bull-TAG Heuer Shanghai
2017 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Mercedes
2016 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Vlag van Duitsland Mercedes
2015 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Mercedes
2014 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Duitsland Mercedes
2013 Vlag van Duitsland Fernando Alonso Vlag van Italië Ferrari
2012 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Vlag van Duitsland Mercedes
2011 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Mercedes
2010 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Mercedes
2009 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Vlag van Oostenryk Red Bull-Renault
2008 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Mercedes
2007 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Vlag van Italië Ferrari
2006 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Vlag van Italië Ferrari
2005 Vlag van Spanje Fernando Alonso Vlag van Frankryk Renault
2004 Vlag van Brasilië Rubens Barrichello Vlag van Italië Ferrari

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Grand Prix Shanghai Set to Go”. China.org.cn: 2002-10-22. URL besoek op 2010-10-04.
  2. Abu Dhabi – fast-track to future of F1”. independent.co.uk: 2009-10-31. URL besoek op 2011-02-23.
  3. Formula1.net. "Formula One Chinese Grand Prix". Forumula1.net. Besoek op 2009-04-14.