Shikhar Dhawan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Shikhar Dhawan
SHIKHAR DHAWAN (16005494418).jpg
Shikhar Dhawan in 2015
Gebore 5 Desember 1985 (1985-12-05) (33 jaar oud)
Delhi, Indië
Bynaam(e) Gabbar,[1] Jatt-jee[2]
Lengte 1,80 m
Kolfstyl Linkshandig
Boulstyl Regterarm afdraai
Rol Aanvangskolwer
Internasionale inligting
Nasionale span Indië
Toetsdebuut 14 Maart 2013 v Australië
Laaste Toets 7 September 2018 v Engeland
Toetshempno. 277
EDI debuut 20 Oktober 2010 v Australië
Laaste EDI 9 Junie 2019 v Australië
EDI hempno. 25
T20I debuut 4 Junie 2011 v Wes-Indië
Laaste T20I 27 Februarie 2019 v Australië
T20I hempno. 25
Eersterang spaninligting
Jaar(e) Span
2004–hede Delhi
2008 Delhi Daredevils (spanno. 25)
2009–2010 Mumbai Indians
2011–2012 Deccan Chargers
2013–2018 Sunrisers Hyderabad (spanno. 25)
2019 Delhi Capitals
Loopbaanstatistiek
Kompetisie Toets EDI T20
Wedstryde 34 130 50
Lopies aangeteken 2315 5480 1310
Kolfgemiddeld 40.61 44.90 28.47
100s/50s 7/5 17/27 0/9
Hoogste telling 190 143 92
Aflewerings geboul 54
Paaltjies 0
Boulgemiddeld
5 paaltjies in 'n kolfbeurt
10 paaltjies in 'n wedstryd
Beste boulontleding
Vangskote/Stonkings 28/– 61/– 17/–
Bron: Cricinfo, 5 Junie 2019

Shikhar Dhawan (gebore 5 Desember 1985) is 'n Indiese internasionale krieketspeler wat vir die Delhi Capitals in die Indiese Premierliga (IPL) speel. Hy het tydens die Krieketwêreldbeker 2015 en Krieketwêreldbeker 2019 vir die Indiese nasionale krieketspan uitgedraf.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) "Tattooed family man: The other side of Shikhar Dhawan". Hindustan Times. Besoek op 22 Februarie 2015. 
  2. (en) "'I didn't feel I rushed things' – Dhawan". ESPN Cricinfo. Besoek op 5 Desember 2016. 

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]