Soldier Field

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Soldier Field
Soldier field 2006.jpg
Soldier Field in 2006

Ligging Chicago, Illinois Verenigde State van Amerika
Koördinate 41°51′45″N 87°37′0″W / 41.86250°N 87.61667°W / 41.86250; -87.61667Koördinate: 41°51′45″N 87°37′0″W / 41.86250°N 87.61667°W / 41.86250; -87.61667
Eienaar City of Chicago
Operateur SMG
Kapasiteit 63 500
Oppervlak Gras
Konstruksie
Gebou 1922
Geopen 1929
Renovasie 2002–2003
Argitek Holabird & Roche, Wood + Zapata, Inc., Lohan Caprile Goettsch Architects
Huurders
Notre Dame Irish football (NCAA) (1929)[1][2]
Chicago Rockets (AAFC) (1946–1949)
Chicago Cardinals (NFL) (1959)
UIC Chikas football (NCAA) (1966[3]–1973)[4]
Chicago Spurs (NPSL) (1967)
Chicago Owls (CFL) (1968–1969)
Chicago Bears (NFL) (1971–2001, 2003–hede)
Chicago Sting (NASL) (1975–1976)
Chicago Fire (WFL) (1974)
Chicago Winds (WFL) (1975)
Chicago Blitz (USFL) (1983–1984)
Chicago Fire (MLS) (1998–2001, 2003–2005)
Chicago Enforcers (XFL) (2001)
Soldier Field in 1988
Nasa-Lugbeeld van Soldier Field in 2008
Soldier Field net voor ’n sokkerwedstryd in 2004

Soldier Field is ’n veeldoelige stadion in Chicago, Illinois, Verenigde State, wat vir Amerikaanse voetbal en sokker aangewend word. Die stadion is op 9 Oktober 1924 geopen. Na 'n deeglike opknapping in die nuwe millennium is dit op 26 September 2003 heropen. Die stadion kan 63 500 toeskouers akkommodeer. Soldier Field is aan die suidwestelike oewer van die Michiganmeer geleë.

Wedstryde[wysig | wysig bron]

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1994[wysig | wysig bron]

Datum Tyd (UTC-5) Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
17 Junie 1994 14:00 (CDT) Vlag van Duitsland Duitsland 1–0 Vlag van Bolivië Bolivië Groep C/openingswedstryd 63 117
21 Junie 1994 15:00 (CDT) Vlag van Duitsland Duitsland 1–1 Vlag van Spanje Spanje Groep C 63 113
26 Junie 1994 11:30 (CDT) Vlag van Griekeland Griekeland 0–4 Vlag van Bulgarye Bulgarye Groep D 63 160
27 Junie 1994 15:00 (CDT) Vlag van Bolivië Bolivië 1–3 Vlag van Spanje Spanje Groep C 63 089
2 Julie 1994 11:00 (CDT) Vlag van Duitsland Duitsland 3–2 Vlag van België België Agste eindrondte 60 246

FIFA Vroue-Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1999[wysig | wysig bron]

Datum Tyd (UTC-5) Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
24 Junie 1999 17:00 (CDT) Vlag van Brasilië Brasilië 2–0 Vlag van Italië Italië Groep B 65 080
19:00 Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 7–1 Vlag van Nigerië Nigerië Groep A 17 100
26 Junie 1999 16:00 (CDT) Vlag van Ghana Ghana 0–2 Vlag van Swede Swede Groep D 34 256
18:30 Vlag van Noorweë Noorweë 4–0 Vlag van Japan Japan Groep C 34 256

CONCACAF Goue-bekers[wysig | wysig bron]

CONCACAF Goue-beker 2007[wysig | wysig bron]

Datum Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
21 Junie 2007 Vlag van Kanada Kanada 1–2 Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State Halfeindrondte 50 760
Vlag van Meksiko Meksiko 1–0 Vlag van Guadeloupe Guadeloupe
24 Junie 2007 Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 2–1 Vlag van Meksiko Meksiko Eindstryd 60 000

CONCACAF Goue-beker 2009[wysig | wysig bron]

Datum Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
23 Julie 2009 Vlag van Honduras Honduras 1–2 Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State Halfeindrondte 55 173
Vlag van Costa Rica Costa Rica 1–1 (3–5 straf.) Vlag van Meksiko Meksiko

CONCACAF Goue-beker 2011[wysig | wysig bron]

Datum Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
12 Junie 2011 Vlag van El Salvador El Salvador 6–1 Vlag van Kuba Kuba Groep A 62 000
Vlag van Meksiko Meksiko 4–1 Vlag van Costa Rica Costa Rica

CONCACAF Goue-beker 2013[wysig | wysig bron]

Datum Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
28 Julie 2013 Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 1–0 Vlag van Panama Panama Eindstryd 57 920

CONCACAF Goue-beker 2015[wysig | wysig bron]

Datum Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
9 Julie 2015 Vlag van Trinidad en Tobago Trinidad en Tobago 3–1 Vlag van Guatemala Guatemala Groep C 54 126
Vlag van Meksiko Meksiko 6–0 Vlag van Kuba Kuba

Copa América Centenario[wysig | wysig bron]

Datum Tyd (UTC-5) Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
5 Junie 2016 16:00 (CDT) Vlag van Jamaika Jamaika 0–1 Vlag van Venezuela Venezuela Groep C 25 560
5 Junie 2016 19:00 (CDT) Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 4–0 Vlag van Costa Rica Costa Rica Groep A 39 642
10 Junie 2016 20:30 (CDT) Vlag van Argentinië Argentinië 5–0 Vlag van Panama Panama Groep D 53 885
22 Junie 2016 19:00 (CDT) Vlag van Colombia Colombia 0–2 Vlag van Chili Chili Halfeindrondte 55 423

CONCACAF Goue-beker 2019[wysig | wysig bron]

Datum Tyd (UTC-5) Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
7 Julie 2019 20:15 (CDT) Vlag van Meksiko Meksiko 1–0 Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State Eindstryd 62 493

Kleiner toernooie[wysig | wysig bron]

Marlboro beker 1990[wysig | wysig bron]

Datum Span 1 Telling Span 2 Rondte
4 Mei 1990 Vlag van Colombia Colombia 2–1 Vlag van Pole Pole Halfeindrondte
Vlag van Meksiko Atlas 2–0 Vlag van Costa Rica Costa Rica
6 Mei 1990 Vlag van Pole Pole 2–1 Vlag van Costa Rica Costa Rica Klein finale
Vlag van Meksiko Atlas 0–0 (4–2) Vlag van Colombia Colombia Eindstryd

VS-beker 1992[wysig | wysig bron]

Datum Span 1 Telling Span 2 Toeskouers
3 Junie 1992 Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 1–0 Vlag van Portugal Portugal 10 402
6 Junie 1992 Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 1–1 Vlag van Italië Italië 26 874

VS-beker 1993[wysig | wysig bron]

Datum Span 1 Telling Span 2 Toeskouers
13 Junie 1993 Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 3–4 Vlag van Duitsland Duitsland 53 549

VS-beker 2000[wysig | wysig bron]

Datum Span 1 Telling Span 2 Toeskouers
13 Junie 2000 Flag of Ireland Ierland 2–2 Vlag van Meksiko Meksiko 36 469

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) Hall, Andrew (18 Januarie 2015). "Report: Annual Blue-Gold Spring Game May Be Moved To Soldier Field". slapthesign.com. Besoek op 26 Junie 2016. 
  2. (en) Ford, Liam T.A. Ford (2009). Soldier Field: A Stadium and Its City (1st uitg.). Chicago: University Of Chicago Press. p. 91. In 1929 a new stadium was under construction at Notre Dame, and the team played its entire home season at Soldier Field 
  3. (en) Ford, Liam T.A. Ford (2009). Soldier Field: A Stadium and Its City (1st uitg.). Chicago: University Of Chicago Press. p. 236. UIC started playing football at Soldier Field in 1966 
  4. (en) Ford, Liam T.A. Ford (2009). Soldier Field: A Stadium and Its City (1st uitg.). Chicago: University Of Chicago Press. p. 236. their last home game at Soldier Field, on November 3, 1973 

Verdere leesstof[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]