Verskil tussen weergawes van "Noordryn-Wesfale"

Jump to navigation Jump to search
135 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
Nuwe regering
(Nuwe regering)
| Stigting: || [[23 Augustus]] [[1946]]
|---- bgcolor="#FFFFFF"
| [[Oppervlakte]]: || 34 088110,0126 km² (2de)
|---- bgcolor="#FFFFFF"
| Bevolking: || 17 555865 000516  (4de)
''(31 AugustusDesember 20132015)''<ref>{{de}} [httphttps://www.statistik-portalit.nrw.de/Statistik-Portalstatistik/a/daten/bevoelkerungszahlen_zensus/de_zs01_nrwindex.asphtml ''StatistischeBevölkerung Ämter des Bundes und der LänderNordrhein-Westfalen'']</ref>
|---- bgcolor="#FFFFFF"
| [[Bevolkingsdigtheid]]: || 515524 inwoners / km² (12de)
|---- bgcolor="#FFFFFF"
| [[Volkslied]] (''Landeshymne''): || ''geen''
|---- bgcolor="#FFFFFF"
| Skuldlas per inwoner: || 1210 505054 € ''''(3031 SeptemberDesember 20112016)''''
|---- bgcolor="#FFFFFF"
| Totale skuldlas: || 223179,156 615 miljard € ''(3031 SeptemberDesember 20112016)''<ref>{{de}} [https://wwwde.destatisstatista.decom/DEstatistik/ZahlenFaktendaten/GesellschaftStaatstudie/OeffentlicheFinanzenSteuern157124/OeffentlicheFinanzenumfrage/Schuldenschuldenstand-der-bundeslaender-2010/Tabellen/Schulden300911.html ''StatistischesSchulden Bundesamtder Bundesländer Angabenin zuDeutschland denam Schulden31. derDezember Länder2016 (in Millionen Euro)'']</ref>
|---- bgcolor="#FFFFFF"
| Werkloosheidsyfer: || 87,04 % ''(Mei 20122017)''<ref>{{de}} [httphttps://www.pubstatistik.arbeitsagentur.de/hst/services/statistik/000000/htmlNavigation/startStatistik/kartenStatistik-nach-Regionen/aloq_kreisPolitische-Gebietsstruktur-Nav.html ''Arbeitslosenquoten im Mai 20122017 – Länder und Kreise'']</ref>
|---- bgcolor="#FFFFFF"
| [[ISO 3166-2:DE|ISO 3166-2]]: || <tt>DE-NW</tt>
|---- bgcolor="#FFFFFF"
| Amptelike webwerf: || [httphttps://www.nrwland.denrw/ www.nrwland.denrw]

! colspan="2" | Politiek
|---- bgcolor="#FFFFFF"
| [[Eerste Minister]]: || HanneloreArmin KraftLaschet (SPDCDU)
''''(sedert 1427 JulieJunie 20102017)''''
|---- bgcolor="#FFFFFF"
| Regerende partye: || SPDCDU en Bündnis 90/Die GrünenFDP
|---- bgcolor="#FFFFFF"
| Setels in die parlement (''Landtag'')
(237199 setels) (20102012: 181237 setels):
| SPDCDU 9972 (20102012: 67)
CDUSPD 6769 (8999)
BündnisFDP 90/Die Grünen 2928 (2322)
FDPAfD 2216 (13)
PiratenBündnis 2090/Die Grünen 14 (-29)
|---- bgcolor="#FFFFFF"
| Laaste verkiesing: || 1314 Mei 20122017
|---- bgcolor="#FFFFFF"
| Volgende verkiesing: || 2017Mei 2022

! colspan="2" | Parlementêre verteenwoordiging

'''Noordryn-Wesfale''' of '''Noord-Rynland-Wesfale''' ([[Duits]]: ''Nordrhein-Westfalen'' [ˈnɔʁtʁaɪ̯n vɛstˈfaːlən] {{Audio|De-Nordrhein-Westfalen.ogg|luister}}, [[Nederduits]]: ''Noordrhien-Westfalen'') is 'n deelstaat[[Deelstate van dieDuitsland|deelstaat]] landvan [[Duitsland]]. Dit grens aan die statedeelstate [[Rynland-Palts]], [[Hesse]] en [[Nedersakse]] asook aan [[België]] en [[Nederland]]. Die naam is afkomstig van die ou [[Pruise|Pruisiese]] provinsies [[Rynland]] (die noordelike helfte daarvan) en [[Wesfale]].

Noordryn-Wesfale het 'n bevolking van 17,555865 miljoen (AugustusDesember 20132015) en 'n oppervlakte van 34 088110 km². Die hoofstad is [[Düsseldorf]] en die grootste stad is [[Keulen]].

Die deelstaat is ná die [[Tweede Wêreldoorlog]] deur die samesmelting van enkele vroeëre provinsies, waaronder Wesfale en Noordryn (wat albei oorspronklik deel uitgemaak het van [[Pruise]]) en Lippe, gevorm. Grootskaalse immigrasie van na-oorlogse vlugtelinge, veral uit die vroeëre oostelike gebiede van die Duitse Ryk, asook migrantewerkers uit [[Suid-Europa]] en [[Turkye]] gedurende die 1960's en Oos-Europeërs van Duitse afkoms ná 1990, het bygedra tot die deelstaat se huidige demografiese diversiteit. Noordryn-Wesfale is die vierde grootste van alle Duitse deelstate volgens sy oppervlak, maar het verreweg die grootste bevolking.

== Geografie ==
| width="33%" valign="top" |

[[Kreis Recklinghausen|Recklinghausen]] (RE)

[[Rheinisch-Bergischer Kreis]] (GL)

[[Kreis Warendorf|Warendorf]] (WAF)

[[Kreis Wesel|Wesel]] (WES)

{{clear}}

== Ekonomie ==
[[Lêer:Bundesarchiv B 145 Bild-F079042-0013, Duisburg, Thyssen-Stahlwerk.jpg|duimnael|links|''Thyssen''-staalaanleg in Duisburg in 1988]]
[[Lêer:Thyssen-Krupp-Quartier-Essen-2013.jpg|duimnael|links|Die hoofkwartier van die nywerheidsreus ''Thyssen-Krupp'' in Essen]]
Die Ruhrgebied langs die gelyknamige syrivier van die [[Ryn]], wat deur die weste van die deelstaat vloei, is die belangrikste nywerheidsgebied van Noordryn-Wesfale. Hierdie gebied strek anderkant die Ruhrvallei tot by Aken in die weste en Bonn in die suidweste. Groot afsettings van bitumineuse steenkool was die basis vir die vestiging van swaar nywerhede in die gebied gedurende die 19de eeu. Alhoewel mynboubedrywighede hier intussen grotendeels gestaak is, word bruinkool vandag nog steeds in 'n gebied tussen Keulen en Bonn in oop groewe ontgin.

Die Ruhrgebied het daarnaas in die laat 20ste eeu tot 'n sentrum van kuns en kultuur en 'n gewilde toeristebestemming ontwikkel met meer as twintig simfonie-orkeste, meer as sewentig teaters en meer as 200 museums.<ref>Derek Lewis: ''Contemporary Germany. A Handbook''. London: Hodder Arnold 2001, bl. 40</ref>

== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie|North Rhine-Westphalia|Noordryn-Wesfale}}
* [http://www.nrw.de/ www.nrw.de]

== Verwysings ==
{{Verwysings}}

== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie|North Rhine-Westphalia|Noordryn-Wesfale}}
* {{de}} [https://www.land.nrw/ Amptelike webwerf]

{{Deelstate van Duitsland}}

Navigasie-keuseskerm