Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:Suidpunt"

Jump to navigation Jump to search
k
::1. Daar is nêrens 'n aanduiding dat die blad voorheen geskrap is nie. Daar sou 'n rooi opmerking by die skep van die blad verskyn, soos wat destyds met [[Rivier]] gebeur het. Soos [https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Chinees_maansonkalender&action=edit&redlink=1 hier]. Skraplogboeke lewer ook niks op nie.
::2. By geen ander artikel (wat ek deurgekyk het) kon ek 'n skakel of wat vind na die Afrikaanse Taalraad nie, geen bloue of rooie nie. Iemand sou seker die moeite gedoen het om skakels toe te voeg indien daar wel een was?
::3. Google 'n adres soos "af.wikipedia.org/wiki/Eutrofikasie", en jy kry resultate. Nie met die Afrikaanse Taalraad s'n nie. Waarom?
 
::Ek stel voor diegene wat betrokke was kyk in hulle Gebruikersbydraes in die linkerpaneel. Want óf ons lei almal aan kriptomnesie, óf hier is 'n bot in ons midde besig met vandalisme.[[Gebruiker:Suidpunt|Suidpunt]] ([[Gebruikerbespreking:Suidpunt|kontak]]) 11:50, 2 Februarie 2021 (UTC)
12 814

wysigings

Navigasie-keuseskerm