Tier

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Tier
Tydperk: Vroeë Pleistoseen – Onlangs
'n Bengaalse tier (P. tigris tigris) in Indië se Ranthambhore Nasionale Park.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Mammalia
Orde: Carnivora
Familie: Felidae
Genus: Panthera
Spesie: P. tigris
Binomiale naam
Panthera tigris
(Linnaeus, 1758)
Die se historiese verspreiding in ca. 1850 (liggeel) en verspreiding in 2006 (groen)
Die se historiese verspreiding in ca. 1850 (liggeel) en verspreiding in 2006 (groen)
Subspesies

P. t. tigris
P. t. corbetti
P. t. jacksoni
P. t. sumatrae
P. t. altaica
P. t. amoyensis
P. t. virgata
P. t. balica
P. t. sondaica

Sinonieme
Felis tigris Linnaeus, 1758

Tigris striatus Severtzov, 1858

Tigris regalis Gray, 1867

Die tier (Panthera tigris) is 'n vleisetende soogdier wat tot die familie van katagtiges (Felidae) behoort, een van die vier 'groot katte' wat tot die genus Panthera behoort. Tiere is jagtende roofdiere. Hulle kom in Asië, veral in Indië, Sjina en Siberië voor.

Sien ook[wysig]

Galery[wysig]

Verdere leeswerk[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Tier (kategorie)
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:
  • (de) Sankhala (1997). Der indische Tiger und sein Reich. Bechtermuenz Verlag. ISBN 3-86047-734-X. 

Verwysings[wysig]

  1. Chundawat, R.S., Habib, B., Karanth, U., Kawanishi, K., Ahmad Khan, J., Lynam, T., Miquelle, D., Nyhus, P., Sunarto, S., Tilson, R., Wang, S. (2011). “Panthera tigris”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2011.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.