Spookvoël

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Spookvoël
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Malaconotidae
Genus: Malaconotus
Spesie: M. blanchoti
Binomiale naam
Malaconotus blanchoti
Stephens, 1826

Die spookvoël (Malaconotus blanchoti) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël in gevestigde breëblaar- en akasiaboomveld.

Die voël is 26 cm groot en weeg 77 gram. In Engels staan die voël bekend as die Grey-headed bushshrike.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). “Malaconotus blanchoti”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.