Swempie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Swempie
Coqui francolin.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
F. coqui
Binomiale naam
Francolinus coqui

'n Swempie is 'n voël van die Phasianidae-familie. Hulle kom voor in Angola, Botswana, Burundi, Republiek van die Kongo, Demokratiese Republiek van die Kongo, Ethiopië, Gaboen, Kenia, Malawi, Mali, Mauritanië, Mosambiek, Namibië, Niger, Nigerië, Rwanda, Suid-Afrika, eSwatini, Tanzanië, Uganda, Zambië en in Zimbabwe.

Ander name[wysig | wysig bron]

  • Wetenskaplike naam: Francolinus coqui
  • Engelse naam: Coqui Francolin

Sien ook[wysig | wysig bron]