Toyota M-enjin
Toyota Motorkorporasie se M-familie van enjins is 'n langsgemonteerde inlynsessilinder enjinontwerp.
Hulle is gebruik van die 1960's tot die 1990's. Alle M-familie enjins was stootstangkopklep (OHV)-ontwerpe. Terwyl die M-familie met 'n kettinggedrewe enkelnokas onstaan het, het dit later ontwikkel tot 'n bandgedrewe dubbelbonokas (DBNA)-stelsel na 1980.
Alle M-familie-enjins gebruik 'n gietysterblok met 'n aluminiumsilinderkop, en word in die Toyota Kamigo aanleg in Toyotastad, Japan gebou.
Huidige modelle:
Auris ·
Avanza ·
Avensis ·
Camry ·
Corolla ·
Crown ·
Etios ·
FJ Cruiser ·
Fortuner ·
HiAce ·
Hilux · | ||
Wysig hierdie sjabloon |