Toyota Yaris

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Toyota Yaris
2008-2010 Toyota Yaris (NCP90R) YR 3-door hatchback 01.jpg
Oorsig
Vervaardiger Toyota
Produksie 1999–huidig
Montering Japan en elders
Bakwerk en onderstel
Klas Subkompak
Plek in geskiedenis
Voorganger Toyota Starlet
Toyota Tercel

Die Toyota Yaris is 'n reeks motors wat deur Toyota vervaardig is.

Eerstegeslag (XP10; 1999–2005)[wysig | wysig bron]

Eerstegeslag modelle was van 1999 tot 2005 bemark onder die "Yaris"- en "Echo"-name, afhangende van die mark.

Tweedegeslag Yaris (XP90; 2005–2011)[wysig | wysig bron]

Tweedegeslag modelle word sedert 2005 wêreldwyd onder die "Yaris" naam bemark, in luikrug- en sedanbakwerk.

  • Luikrug: stam af van die Toyota Vitz (XP90) in die Japannese mark.
  • Sedan: stam af van die Toyota Belta (XP90) in die Japannese mark.