Toyota Isis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Toyota Isis
Toyota Isis 001.JPG
Oorsig
Vervaardiger Vlag van Japan Kanto Auto Works[1]
Produksie 2004–huidig
Montering Japan: Susono, Shizuoka
(Higashi Fuji-aanleg)[2]
Bakwerk en onderstel
Klas MPV
Uitleg Voorwieldryf of AWD (Japan)
Spesifikasies
Enjin 1.8 L 1ZZ-FE I4
2.0 L 1AZ-FSE I4
Ratkas CVT
4-gang outomaties
Lengte 4640 mm
Breedte 1710 mm
Hoogte 1670 mm
Massa 1560 kg
Plek in geskiedenis
Voorganger Toyota Gaia
Variante Toyota Wish
Toyota Noah
Toyota Voxy
Toyota Ipsum

Die Toyota Isis is 'n sewesitplek groot MPV wat deur Kanto Auto Works onder kontrak vir die Japannese vervaardiger Toyota gebou word.

Dit word in Japan en Singapoer verkoop sedert sy bekendstelling in September 2004. Dit beskik oor twee skuifdeure en is met voorwieldryf or vierwieldryf en inlynviersilinder 1.8 en 2.0-liter petrolenjins beskikbaar. In Japan ding dit mee met die Honda Stream en die Nissan Lafesta.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Kanto Auto Works, Ltd". Kanto-aw.co.jp. Verkry op 2010-07-16. 
  2. "Affiliates (Toyota wholly owned subsidiaries)-Toyota Motor East Japan, Inc.". Toyota. 2012. Verkry op 2014-07-15. 


Toyota carlogo.svg

Huidige modelle: Auris · Avanza · Avensis · Camry · Corolla · Corolla Verso · Etios· FJ Cruiser · Fortuner · HiAce · Hilux ·
Isis · ist · Land Cruiser · Land Cruiser Prado · Prius · Porte · Quantum · Prius · Ractis · RAV4 · 4Runner · Toyota 86 · Yaris
Uit produksie: 2000GT · Celica · Corona · Cressida · Crown · Dyna · MR2 · Previa · Supra
Enjins: A · AD · AZ · E · F · G · GR · K · M · NZ · R · S · T · V · W · ZZ
Toyota-webwerf

Wysig hierdie sjabloon


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.