Uile

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Uile
'n Tipiese uil.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Subklas: Neornithes
Infraklas: Neognathae
Superorde: Neoaves
Orde: Strigiformes
Wagler, 1830
Verspreiding van die uil-spesies.
Verspreiding van die uil-spesies.
Families

Strigidae
Tytonidae
Ogygoptyngidae (fossiel)
Palaeoglaucidae (fossiel)
Protostrigidae (fossiel)
Sophiornithidae (fossiel)

Sinonieme

Strigidae sensu Sibley & Ahlquist

Uile is voëls in die orde van Strigiformes. Die orde bestaan uit ongeveer 200 spesies van groot roofvoëls. Meeste van hulle is alleenlopend en nag-aktief. Hulle vreet klein soogdiertjies soos knaagdiere, insekte en ander voëls. 'n Paar spesies sal selfs visse vang. As 'n groep is uile baie suksesvol en hulle kom bykans reg oor die wêreld voor, met uitsondering van Antarktika, die meeste van Groenland, en 'n paar ander klein eilandjies.

Uil-families[wysig]

Daar is twee families van uile:

  • Strigidae - Ware uile, met ongeveer 185 spesie in 25 genera.
  • Tytonidae - Nonnetjiesuile met die genus Tyto en al sy spesies (veral Tyto alba) en die genus Pholidus met nog 'n paar spesies (bekend as baai-uile, wat in teenstelling met ander uile hoofsaaklik op gehoor jag).

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Uile (kategorie)

Verwysings[wysig]