Ultramarien

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
#120A8F

Ultramarien is 'n diep blou kleur en 'n pigment wat oorspronklik gemaak is deur "lapis lazuli"-steen te verpoeier. Na daar gevind is dat dit te duur raak, is daar begin om dit sinteties te vervaardig.

Sintetiese ultramarien pigment

Kleurkoördinate[wysig | wysig bron]

Volgens verskeie kleurskemas word ultramarien as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #120A8F
RGB-kleurmodel (18, 10, 143)
CMYK (100, 90, 4, 1)
HSV (244°, 93%, 56%)

Sien ook[wysig | wysig bron]