Witkoningvis
Voorkoms
| Witkoningvis Pseudocaranx dentex | |
|---|---|
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | Eukaryota |
| Koninkryk: | Animalia |
| Filum: | Chordata |
| Klas: | Actinopterygii |
| Orde: | Carangiformes |
| Suborde: | Carangoidei |
| Familie: | Carangidae |
| Genus: | Pseudocaranx |
| Spesie: | P. dentex |
| Binomiale naam | |
| Pseudocaranx dentex | |
Die witkoningvis (Pseudocaranx dentex) is 'n vis wat voorkom in die nie-tropiese gedeeltes van die Middellandse See, Atlantiese Oseaan, die Indies-Pasifiese oseaan en aan die ooskus van Afrika suidwaarts vanaf Durban. In Engels staan die vis bekend as die White kingfish of White trevally.

Sien ook
[wysig | wysig bron]Bron
[wysig | wysig bron]- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7