Doringbaai

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Doringbaai
Ligging van Doringbaai op 'n kaart (Wes-Kaap)
Doringbaai
Doringbaai
 Doringbaai se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 31°49′S 18°14′O / 31.817°S 18.233°O / -31.817; 18.233Koördinate: 31°49′S 18°14′O / 31.817°S 18.233°O / -31.817; 18.233
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Distrik Weskus
Munisipaliteit Matzikama
Oppervlak[1]
 - Dorpie 1,79 km²  (0,7 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorpie 1 260
 - Digtheid 704/km² (1 823,4/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Blank 6.9%
 • Indiër/Asiër 0.1%
 • Kleurling 90.2%
 • Swart 2.7%
 • Ander 0.2%
Taal (2011)[1]
 • Afrikaans 96.4%
 • Engels 2.7%
 • Ander 1.0%
Poskode (strate) 8151
Poskode (posbusse) 8151
Skakelkode(s) 027

Doringbaai is 'n dorpie in die Suid-Afrikaanse provinsie Wes-Kaap. Doringbaai ressorteer onder die Matzikama Plaaslike Munisipaliteit, wat weer onder die Weskus-distriksmunisipaliteit val.

Wapen[wysig | wysig bron]

Die kortstondige Louis Rood Plaaslike Raad, wat Doringbaai en Strandfontein 'n paar jaar lank bestuur het, het in 1991 'n wapen by die Buro vir Heraldiek geregistreer. Die raad se opvolger, die Doringbaai/Strandfontein Plaaslike Raad, het die wapen in 1996 op sy naam herregistreer.[2]

Die wapen was : Deurlopend ingeboe kepersgewys verdeel, groen en goud, in die skildhoof twee goue veldblomme en in die skildvoet 'n halwe uitkomende rooi kreef. Die helmteken was 'n Vaalstrandkiewiet en die wapenspreuk was Mare didat.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]