Lemoenhout
Voorkoms
Lemoenhout | |
---|---|
'n Lemoenhout in Suid-Afrika | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Xymalos Baill., (1886)
|
Spesie: | X. monospora
|
Binomiale naam | |
Xymalos monospora | |
Sinonieme | |
|
Die lemoenhout (Xymalos monospora) is 'n Afromontane boom van die hoë woud. Dit kom voor net oos vanaf Grahamstad, noordwaarts al langs die Drakensberge, die Lebomboberge tot in die Chimanimaniberge in Zimbabwe. Die spesie is inheems in Burundi, Eswatini, Demokratiese Republiek die Kongo, Golf van Guinee-eilande, Kameroen, Kenia, Malawi, Mosambiek, Nigerië, Rwanda, Soedan, Tanzanië, Uganda en Zimbabwe. Die boom het 'n ligte bas wat afskilfer en kenmerkende konsentriese ringe agterlaat. Die boom is gehard en weerstaan brande.
Die boom se FSA-nommer is 111.[1]Daar is net een spesie wat tot die genus hoort, dit is dus 'n Monotipiese takson.
Fotogalery
[wysig | wysig bron]-
Lynskets -
Blare -
'n Eksemplaar naby Louwsburg
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]Bronne
[wysig | wysig bron]- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- Plants of the World Online
- REDLIST Sanbi
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Lemoenhout.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Lemoenhout
Kategorieë:
- IUBN Rooilys veilige spesies
- Monotipiese takson
- Bome van Afrika
- Flora van Burundi
- Flora van Eswatini
- Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo
- Flora van Kameroen
- Flora van Kenia
- Flora van Malawi
- Flora van Mosambiek
- Flora van Nigerië
- Flora van Rwanda
- Flora van Soedan
- Flora van Suid-Afrika
- Flora van Tanzanië
- Flora van Uganda
- Flora van Zimbabwe