Épinal

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Épinal
Epinal Centre Nuit.jpg
Wapen van Épinal
Wapen
Ligging van Épinal op 'n kaart (Frankryk)
Épinal
Épinal
Koördinate: 48°10′28″N 6°27′04″O
Land Vlag van Frankryk Frankryk
Gewes Flag of Lorraine.svg Lotaringe
Département Blason département fr Vosges.svg Vosges
Arrondissement Épinal
Kanton Épinal-Oos, Épinal-Wes
Stigting 10de eeu
Regering
 - Burgemeester Michel Heinrich
Oppervlak
 - Stad 59,24 km²  (22,87 vk m)
Hoogte 315–492 m (1 033–1 614 vt)
Bevolking (2009)
 - Stad 32 845
 - Digtheid 554/km² (1 434,9/myl2)
 - Stedelik 88 573
Poskode 88000
Skakelkode(s) 88160
Webwerf: epinal.fr

Épinal is 'n stad en munisipaliteit in die Franse gewes Lotaringe en die prefektuur (hoofstad) van die département Vosges. Épinal het 'n bevolking van ongeveer 33 000 inwoners (2009) en 'n oppervlakte van 59 km².

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Épinal (kategorie)