Caen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Caen
Caen France (28).JPG

Kaart Wapen
Caen dot.png
Blason ville fr Caen (Calvados)2.svg
Vlag
Flag of None.svg
 Land Vlag van Frankryk Frankryk
 Région (gewes) Flag of Normandie.svg Basse-Normandie
 Département Blason département fr Calvados.svg Calvados
 Koördinate 49°11′N 0°22′W
 Stigting (eerste verwysing) 1027
 Oppervlakte:  
 - Totaal 25,7 vk km
 Hoogte bo seevlak 2-73 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2011) 108 793
 - Bevolkingsdigtheid 4 233/vk km
 - Metropolitaanse gebied 399 471
 Tydsone UTC +1
 - Somertyd UTC +2
 Burgemeester Philippe Duron
 Amptelike webwerf caen.fr

Caen is 'n stad in Frankryk. Dit is die hoofstad van die gewes Neder-Normandië en die département Calvados. Die Orne-rivier vloei deur die stad wat 15 kilometer inlands van die Engelse Kanaal geleë is. Dit het 'n bevolking van 109 000, terwyl die stedelike gebied 399 471 inwoners het. Die stad se naam is waarskynlik van Galliese oorsprong (van cato, militêre aktiwiteit; en mago, veld; moontlik iets soos plek waar troepe geoefen het).[1] Die plek se bynaam is die stad met honderd klokke.

Susterstede[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. René Lepelley, Dictionnaire étymologique des noms de communes de Normandie, P.U.C., Corlet, Caen, Condé-sur-Noireau, 1996.

Eksterne skakels[wysig]