Annecy

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Annecy
AnnecyThiou.jpg

Kaart Wapen
Carte Haute-Savoie.jpg
Blason d'Annecy.svg
Vlag
Flag of Annecy.gif
 Land Flag of France.svg Frankryk
 Région (Admin. gewes) Flag of Rhône-Alpes.svg Rhône-Alpes
 Département Haute-Savoie
 Koördinate 45°54′N 6°8′O
 Stigting Voor 43 v.C.
 Oppervlakte:  
 - Totaal 13,65 vk km
 Hoogte bo seevlak 447 m (416-926 m)
 Bevolking:  
 - Totaal (2008) 50 115
 - Bevolkingsdigtheid 3 671/vk km
 Tydsone UTC +1
 - Somertyd UTC +2
 Burgemeester Jean-Luc Rigaut
 Amptelike webwerf Annecy

Annecy is 'n Oos-Franse stad wat aan die noordelike hoek van die Annecy-meer (Lac d'Annecy, 27 km²) en sowat 35 km suid van Genève, Switserland geleë is. Die stad met 'n bevolking van sowat 50 000 dien as prefektuur (hoofstad) van die département Haute-Savoie.

Annecy was naas München en Pyeongchang, Suid-Korea een van die kandidaatstede vir die Olimpiese Winterspele 2018.