All Nippon Airways

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
All Nippon Airways
'n ANA Boeing 747SR-81 by Perth Lughawe (middel-1980s).
IATA: NH
ICAO: ANA
Roepsein: ALL NIPPON
Gestig: 27 Desember 1952
Ondernemingsvorm: Aandelemaatskappy
Hoofkwartier: Minato, Tokio [1]
Hooflughawe: Tokio Haneda Int. Lughawe
Kansai Int. Lughawe
Narita Internasionale Lughawe
Osaka Internasionale Lughawe
Voorsitter: Yoji Ohashi
Hoof Uitv. Beampte: Shinichiro Ito
Passasiers
Werknemers 32 884 (2011)
Alliansie: Star Alliance (1999)
Bestemmings: 73
Vloot: 210 vliegtuie
Webtuiste: http://www.ana.co.jp/

All Nippon Airways (afgekort 'ANA') is 'n internasionale lugredery met sy hoofkwartier in Minato, Tokio, Japan.


All Nippon Airways Boeing 777-200 styg op van Haneda Lughawe.
All Nippon Airways Boeing 767-300 by Haneda Lughawe.

Verwysings[wysig]

  1. Airline Membership”. IATA. URL besoek op 2012-10-01.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.