Guam

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Guam
Guåhån
(Chamorro)
Flag of Guam.svg Coat of arms of Guam.svg
(Vlag van Guam) (Wapen van Guam)
Nasionale leuse: Where America's Day Begins
Ligging van Guam
Ligging van Guam
Kaart van Guam
Kaart van Guam
Amptelike tale Engels, Chamorro
Hoofstad Hagåtña
Grootste stad Hagåtña
Eerste Minister Eddie Calvo
Oppervlakte
 - Totaal
541,3 vk km
Bevolking
 - Totaal (2009)
 - Bevolkingsdigtheid
178 000
320/vk km
Geldeenheid US-Dollar ($) (USD)
Tydsone UTC: UTC +10
Volkslied Fanohge Chamoru
Satellietbeeld van Guam

Guam (Chamorro: Guåhån) is 'n oorsese gebied van die Verenigde State van Amerika in die westelike Stille Oseaan, wat die suidelike deel van die Mariana-eilande omvat, en lê in Mikronesië. Die eilande het 'n oppervlakte van 541,3 km² en 'n bevolking van 178 000 in mense in 2009 gehad. Guam lê in die suide van die Noordelike Mariana-eilande, in die ooste van die Filippyne en in die noorde van die Gefedereerde State van Mikronesië. Die hoofstad en grootste stad is Hagåtña, voorheen Agana.

Vlag van die Verenigde State Verenigde State van Amerika Seël van die Verenigde State
State AlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiiIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MeksikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
Federale distrik Distrik van Columbia (Washington, D.C.)
Eilandgebiede Amerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike Mariana-eilandePuerto Rico
Klein afgeleë eilande BakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake


 
Lande en gebiede in Oseanië
Australië | Fidji | Gefedereerde State van Mikronesië | Kiribati | Marshalleilande | Nauru | Nieu-Seeland | Palau | Papoea-Nieu-Guinee | Samoa | Solomoneilande | Tonga | Tuvalu | Vanuatu
Afhanklike gebiede: Australië: Norfolkeiland | Chili: Paaseiland | Frankryk: Frans-Polinesië | Nieu-Kaledonië | Wallis en Futuna | Nieu-Seeland: Cookeilande | Niue | Tokelau | Verenigde Koninkryk: Pitcairn | Verenigde State van Amerika: Amerikaans-Samoa | Baker-eiland | Guam | Hawaii | Howland-eiland | Jarvis-eiland | Johnston-atol | Kingman-rif | Midway-atol | Noordelike Mariana-eilande | Palmyra-atol | Wake-eiland

Lande van: Afrika Asië Europa Noord-Amerika Suid-Amerika