Delmas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Delmas
Ligging van Delmas op 'n kaart (Mpumalanga)
Delmas
Delmas
Koördinate: 26°09′S 28°41′O Koördinate: 26°09′S 28°41′O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Mpumalanga
Distriksmunisipaliteit Nkangala
Plaaslike Munisipaliteit Victor Khanye (Delmas)
Stigting 1907
Oppervlak
 - Dorp 8,74 km²  (3,4 vk m)
Hoogte 1 560 m (5 118 vt)
Bevolking (2011)
 - Dorp 7 399
 - Digtheid 850/km² (2 201,5/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)
Poskode 2210
Skakelkode(s) 013

Delmas is 'n boerderydorp in die Suid-Afrikaanse provinsie Mpumalanga, oos van Johannesburg. Die plaaslike boerderye produseer mielies, koring, aartappels en hoenders.

Geskiedenis[wysig]

Die dorp is in 1907 op die plaas Witklip uitgelê. Sy eienaar, Frans-gebore Frank Dumat, het besluit om die nedersetting de le mas ("van die klein plaas") te noem.

Distrik[wysig]

Die distrik is 5 500km2 groot.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]