Katar

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
دولة قطر
Dawlaṫ Qaṭar
Staat van Katar
Vlag van Katar Embleem van Katar
Vlag Embleem
Volkslied: السلام الأميري
As Salam al Amiri
(Arabies vir: "Amiri-saluut")
Ligging van Katar
Hoofstad Doha

25°18′N 51°31′O

Grootste stad Doha
Amptelike tale Arabies
Regering Unitêre parlementêre
grondwetlike monargie
Tamim bin Hamad Al Thani
Abdullah bin Nasser bin Khalifa Al Thani
Onafhanklikheid
Onafhanklikheid
• Nasionale Dag
• Verklaar
• Erken

van die Verenigde Koninkryk
18 Desember 1878
1 September 1971
3 September 1971
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
11 571 km2  (164ste)
4 467,6 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - 2014-skatting
 - 2010-sensus
 - Digtheid
 
2 155 446[1] (142ste)
1 699 435[2]
176 / km2 (76ste)
455 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2014-skatting

$214,575 miljard[3]
$96 993[3] (1ste)

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2014-skatting

$213,784 miljard[3]
$96 635[3] (2de)

MOI (2013) 0,851[4] (31ste)  –  baie hoog
Gini (2007) 41,1[5] –  medium
Geldeenheid Riyal (QAR)
Tydsone
 - Somertyd
AST (UTC+3)
nie toegepas nie (UTC+3)
Internet-TLD .qa, قطر.
Skakelkode +974
Kaart wat Katar vertoon

Katar (Arabies: قطر‎ Qatar), amptelik die Staat van Katar (دولة قطر Dawlaṫ Qaṭar), is 'n staat geleë op 'n skiereiland in die Midde-Ooste en die Persiese Golf. Dit het 'n oppervlakte van 11 571 km² en 'n bevolking van 2 155 446 in 2014 gehad. Katar lê in die noordooste van Saoedi-Arabië, in die ooste van Bahrein, in die noordweste van die Verenigde Arabiese Emirate en in die suidweste van Iran. Die hoofstad en grootste stad is Doha.

Katar is as gasheerland van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022 beplan, maar die toekenning is baie omstrede.

Verwysings[wysig]

  1. (en) Population structure”. Qatar Statistics Authority: 9 Augustus 2014.
  2. (en) Populations”. Qsa.gov.qa. URL besoek op 9 Augustus 2014.
  3. 3,0 3,1 3,2 3,3 (en) Katar”. Internasionale Monetêre Fonds. URL besoek op 9 Augustus 2014.
  4. (en) 2014 Human Development Report Summary”. pp. 21–25 United Nations Development Programme: 2014. URL besoek op 9 Augustus 2014.
  5. (en) GINI index”. Wêreldbank. URL besoek op 9 Augustus 2014.


 
Lande van Asië

Afghanistan | Armenië2 | Azerbeidjan1 | Bahrein | Bangladesj | Bhoetan | Broenei | Egipte | Filippyne | Georgië1 | Indië | Indonesië | Irak | Iran | Israel | Japan | Jemen | Jordanië | Kambodja | Kasakstan1 | Katar | Kirgisië | Koeweit | Laos | Libanon | Maledive | Maleisië | Mianmar | Mongolië | Nepal | Noord-Korea | Oesbekistan | Oman | Oos-Timor | Pakistan | Palestina | Rusland1 | Saoedi-Arabië | Singapoer | Siprus2 | Sirië | Volksrepubliek van Sjina (Sjina) | Sri Lanka | Suid-Korea | Tadjikistan | Thailand | Turkmenistan | Turkye1 | Verenigde Arabiese Emirate | Viëtnam

Omstrede gebiede: Abchasië - Nagorno-Karabach - Republiek van Sjina (Taiwan) - Suid-Ossetië - Turkse Republiek van Noord-Siprus

Afhanklike gebiede: Australië: Kerseiland - Kokoseilande | Verenigde Koninkryk: Akrotiri en Dhekelië2 - Britse Indiese Oseaangebied | Volksrepubliek van Sjina: Hongkong - Macau

1. Land deels in Europa. 2. Geografies in Asië, maar gereeld beskou as deel van Europa a.g.v. kulturele en historiese oorwegings.

Lande van: Afrika Europa Noord-Amerika Oseanië Suid-Amerika