Afrikanasiesbeker

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Trofee waarom meegeding word.

Die Afrikanasiesbeker (amptelik in Frans: Coupe d'Afrique des Nations (CAN) of Engels: African Cup of Nations) is 'n sokkertoernooi wat tussen lande van Afrika uitgespeel word. Die kampioenskap word deur CAF, die Konfederasie van Afrika Voetbal-assosiasie gereël. Dit is tussen 1957 en 1968 met onreëlmatige tussenposes gespeel. Sedert 1968 word die kampioenskap elke twee jaar in ewe jare aangebied, maar vanaf 2013 word dit in onewe jare gehou.[1]

Die eerste toernooi is in Februarie 1957 in Soedan aangebied. Soedan, Egipte, Ethiopië en Suid-Afrika het hiervoor ingeskryf, maar Suid-Afrika is vanweë politieke redes uitgesluit. In 1962 neem vier lande aan die toernooi deel en vind daar vir die eerste keer kwalifiserende wedstryde plaas. In 1963 word die deelnemende lande tot ses uitgebrei en in 1968 tot agt. Die laatste uitbreiding in aantal lande vind in 1996 plaas, vanaf hierdie jaar neem sestien lande aan die eindronde deel.

Suid-Afrika het vir die eerste keer in 1996 aan die 20ste Afrikanasiesbeker deelgeneem, nadat hulle nie in 1994 kon kwalifiseer nie. Die kompetisie is die jaar ook vir die eerste keer in Suid-Afrika aangebied. Dit is dan ook die eerste en enigste keer wat Bafana-Bafana die trofee ingepalm het nadat hulle Tunisië op hulle tuisveld in die eindstryd verslaan het.

Nigerië wen in 2013 die mees onlangse toernooi en hou tans die beker.

Uitslae[wysig]

Jaar Land(e) Finale Derde plek
Wenner Telling Tweede plek
1957 Vlag van Soedan Soedan Vlag van Egipte Egipte 4–0 Vlag van Ethiopië Ethiopië Vlag van Soedan Soedan
1959 Flag of United Arab Republic V.A.R. Flag of United Arab Republic V.A.R. n/a Vlag van Soedan Soedan Vlag van Ethiopië Ethiopië
Jaar Land(e) Finale Derde plek wedstryd
Wenner Telling Tweede plek Derde plek Telling Vierde plek
1962 Vlag van Ethiopië Ethiopië Vlag van Ethiopië Ethiopië 4–2 e. T. Flag of United Arab Republic V.A.R. Vlag van Tunisië Tunisië 3–0 Vlag van Uganda Uganda
1963 Vlag van Ghana Ghana Vlag van Ghana Ghana 3–0 Vlag van Soedan Soedan Flag of United Arab Republic V.A.R. 3–0 Vlag van Ethiopië Ethiopië
1965 Vlag van Tunisië Tunisië Vlag van Ghana Ghana 3–2 e. T. Vlag van Tunisië Tunisië Vlag van Ivoorkus Ivoorkus 1–0 Vlag van Senegal Senegal
1968 Vlag van Ethiopië Ethiopië Flag of the Democratic Republic of the Congo DR Kongo 1–0 Vlag van Ghana Ghana Vlag van Ivoorkus Ivoorkus 1–0 Vlag van Ethiopië Ethiopië
1970 Vlag van Soedan Soedan Vlag van Soedan Soedan 3–2 Vlag van Ghana Ghana Flag of United Arab Republic V.A.R. 3–1 Vlag van Ivoorkus Ivoorkus
1972 Vlag van Kameroen Kameroen Flag of the Republic of the Congo Kongo 3–2 Vlag van Mali Mali Vlag van Kameroen Kameroen 5–2 Flag of the Democratic Republic of the Congo Zaïre
1974 Vlag van Egipte Egipte Flag of the Democratic Republic of the Congo Zaïre 2–2 e. T.
2–0 herhaling
Vlag van Zambië Zambië Vlag van Egipte Egipte 4–0 Flag of the Republic of the Congo Kongo
1976 Vlag van Ethiopië Ethiopië Vlag van Marokko Marokko n/a Vlag van Guinee Guinee Vlag van Nigerië Nigerië n/a Vlag van Egipte Egipte
1978 Vlag van Ghana Ghana Vlag van Ghana Ghana 2–0 Vlag van Uganda Uganda Vlag van Nigerië Nigerië 2–0 Vlag van Tunisië Tunisië
1980 Vlag van Nigerië Nigerië Vlag van Nigerië Nigerië 3–0 Vlag van Algerië Algerië Vlag van Marokko Marokko 2–0 Vlag van Egipte Egipte
1982 Vlag van Libië Libië Vlag van Ghana Ghana 1–1
7–6 n. S.
Vlag van Libië Libië Vlag van Zambië Zambië 2–0 Vlag van Algerië Algerië
1984 Vlag van Ivoorkus Ivoorkus Vlag van Kameroen Kameroen 3–1 Vlag van Nigerië Nigerië Vlag van Algerië Algerië 3–1 Vlag van Egipte Egipte
1986 Vlag van Egipte Egipte Vlag van Egipte Egipte 0–0
5–4 n. S.
Vlag van Kameroen Kameroen Vlag van Ivoorkus Ivoorkus 3–2 Vlag van Marokko Marokko
1988 Vlag van Marokko Marokko Vlag van Kameroen Kameroen 1–0 Vlag van Nigerië Nigerië Vlag van Algerië Algerië 1–1
4–3 n. S.
Vlag van Marokko Marokko
1990 Vlag van Algerië Algerië Vlag van Algerië Algerië 1–0 Vlag van Nigerië Nigerië Vlag van Zambië Zambië 1–0 Vlag van Senegal Senegal
1992 Vlag van Senegal Senegal Vlag van Ivoorkus Ivoorkus 0–0
11–10 n. S.
Vlag van Ghana Ghana Vlag van Nigerië Nigerië 2–1 Vlag van Kameroen Kameroen
1994 Vlag van Tunisië Tunisië Vlag van Nigerië Nigerië 2–1 Vlag van Zambië Zambië Vlag van Ivoorkus Ivoorkus 3–1 Vlag van Mali Mali
1996 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 2–0 Vlag van Tunisië Tunisië Vlag van Zambië Zambië 1–0 Vlag van Ghana Ghana
1998 Vlag van Burkina Faso Burkina Faso Vlag van Egipte Egipte 2–0 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika Flag of the Democratic Republic of the Congo DR Kongo 4–4
4–1 n. S.
Vlag van Burkina Faso Burkina Faso
2000 Vlag van Ghana Ghana
Vlag van Nigerië Nigerië
Vlag van Kameroen Kameroen 2–2
4–3 n. S.
Vlag van Nigerië Nigerië Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 2–2
4–3 n. S.
Vlag van Tunisië Tunisië
2002 Vlag van Mali Mali Vlag van Kameroen Kameroen 0–0
3–2 n. S.
Vlag van Senegal Senegal Vlag van Nigerië Nigerië 1–0 Vlag van Mali Mali
2004 Vlag van Tunisië Tunisië Vlag van Tunisië Tunisië 2–1 Vlag van Marokko Marokko Vlag van Nigerië Nigerië 2–1 Vlag van Mali Mali
2006 Vlag van Egipte Egipte Vlag van Egipte Egipte 0–0
4–2 n. S.
Vlag van Ivoorkus Ivoorkus Vlag van Nigerië Nigerië 1–0 Vlag van Senegal Senegal
2008 Vlag van Ghana Ghana Vlag van Egipte Egipte 1–0 Vlag van Kameroen Kameroen Vlag van Ghana Ghana 4–2 Vlag van Ivoorkus Ivoorkus
2010 Vlag van Angola Angola Vlag van Egipte Egipte 1–0 Vlag van Ghana Ghana Vlag van Nigerië Nigerië 1–0 Vlag van Algerië Algerië
2012 Vlag van Gaboen Gaboen
Vlag van Ekwatoriaal-Guinee Ekwatoriaal-Guinee
Vlag van Zambië Zambië 0–0
8–7 n. S.
Vlag van Ivoorkus Ivoorkus Vlag van Mali Mali 2–0 Vlag van Ghana Ghana
2013
Oorsig
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika Vlag van Nigerië Nigerië 1–0 Vlag van Burkina Faso Burkina Faso Vlag van Mali Mali 3–1 Vlag van Ghana Ghana
2015 Vlag van Marokko Marokko
2017 Vlag van Libië Libië

Titels verower[wysig]

Beste uitslae van deelnemende lande
Titels Land Gewen in:
7 Vlag van Egipte Egipte 1957, 1959, 1986, 1998, 2006, 2008, 2010
4 Vlag van Ghana Ghana 1963, 1965, 1978, 1982
4 Vlag van Kameroen Kameroen 1984, 1988, 2000, 2002
3 Vlag van Nigerië Nigerië 1980, 1994, 2013
2 Flag of the Democratic Republic of the Congo DR Kongo 1968, 1974
1 Vlag van Ethiopië Ethiopië 1962
1 Vlag van Soedan Soedan 1970
1 Flag of the Republic of the Congo Kongo 1972
1 Vlag van Marokko Marokko 1976
1 Vlag van Algerië Algerië 1990
1 Vlag van Ivoorkus Ivoorkus 1992
1 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 1996
1 Vlag van Tunisië Tunisië 2004
1 Vlag van Zambië Zambië 2012

Eerste deelname[wysig]

Lande volgens deelname
Jahr Eerste deelname
1957 Vlag van Egipte Egipte Vlag van Ethiopië Ethiopië Vlag van Soedan Soedan
1959 (Flag of United Arab Republic V.A.R.)
1962 Vlag van Uganda Uganda Vlag van Tunisië Tunisië
1963 Vlag van Ghana Ghana Vlag van Nigerië Nigerië
1965 Flag of the Democratic Republic of the Congo DR Kongo Vlag van Ivoorkus Ivoorkus Vlag van Senegal Senegal
1968 Vlag van Algerië Algerië Flag of the Republic of the Congo R Kongo Vlag van Uganda Uganda
1970 Vlag van Guinee Guinee Vlag van Kameroen Kameroen
1972 Vlag van Kenia Kenia Vlag van Mali Mali Vlag van Marokko Marokko Vlag van Togo Togo
(Flag of the Republic of the Congo VR Kongo) (Flag of the Democratic Republic of the Congo Zaïre)
1974 Vlag van Mauritius Mauritius Vlag van Zambië Zambië
1976 - - - -
1978 Vlag van Burkina Faso Burkina Faso
1980 Vlag van Tanzanië Tanzanië
1982 Vlag van Libië Libië
1984 Vlag van Malawi Malawi
1986 Vlag van Mosambiek Mosambiek
1988 - - - -
1990 - - - -
1992 - - - -
1994 Vlag van Gaboen Gaboen Vlag van Sierra Leone Sierra Leone
1996 Vlag van Angola Angola (Vlag van Burkina Faso Burkina Faso) Vlag van Liberië Liberië Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
1998 Vlag van Namibië Namibië
2000 - - - -
2002 - - - -
2004 Vlag van Benin Benin Vlag van Rwanda Rwanda Vlag van Zimbabwe Zimbabwe
2006 - - - -
2008 - - - -
2010 - - - -
2012 Vlag van Ekwatoriaal-Guinee Ekwatoriaal-Guinee Vlag van Botswana Botswana Vlag van Niger Niger
2013 Vlag van Kaap Verde Kaap Verde

Verwysings[wysig]

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Afrikanasiesbeker (kategorie)