Hebe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hebe
Griekse godin
Jacques Louis Dubois - Hebe.jpg
Naam Hebe
Godin van ewige jeug
Blyplek Die berg Olimpus
Simbool Beker, blaarslaai, klimop, Fontein van Jeug
Man Herakles
Ouers Zeus en Hera
Broers, susters Eileithyia, Eris, Ares, Athene, Apollo, Artemis, Afrodite, Dionysos, Hermes, Herakles, Helena van Troje, Hephaistos, Perseus, Minos, die Muses, die Grasieë
Kinders Alexiares en Anicetus
Romeinse eweknie Juventas

Hebe (Grieks: Ἥβη) was in die Griekse mitologie die godin van jeugdigheid. Sy was die dogter van Zeus en Hera en die skinker vir die gode en godinne van die berg Olimpus. Nadat sy met Herakles getrou het, is haar plek ingeneem deur Ganymedes van Troje.

Haar eweknie in die Romeinse mitologie was Juventas.

Verwysings[wysig | wysig bron]

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel [1]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Gode, helde en ander wesens in die Griekse mitologie
Oergode  AitherChaosChronosErebosGaiaHemeraNyxPontosTartarosUranos
Titane  Eerste geslag:  HyperionIapetosKoiosKriosKronosMnemosyneOkeanosPhoibeRheaTethysTheiaThemis Tweede geslag:  AsteriaAtlasEosEpimetheusHeliosLetoMenoitiosPrometheusSelene
Olimpiese gode  AfroditeApolloAthenaAresArtemisDemeterDionysosHephaistosHeraHermesPoseidonZeus • (Hestia)
Ander gode  AdonisAlpheiosAsklepiosErosHadesHebeHeraklesPanPersephone
Halfgode & helde  AchillesAntiopeDaidalosGanymedesIkarosJasonOidipusPeleusPenelopePerseusSisyphosTantalosTheseus
Ander wesens  AmasonesChtoniese godeEriniërsGiganteGorgoneGrasieëHonderdhandigesMinotourusMusesNimfeSatersSentoureSiklopeSkikgodinne