Asteria

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Asteria en Phoibe op die Pergamon-altaar.

Asteria was in die Griekse mitologie uit die tweede geslag Titane. Sy was die godin van voorspellings, profetiese drome en astrologie.

Asteria was volgens Hesiodus die dogter van die Titane Koios en Phoibe en die suster van Leto.[1] Volgens hom het sy ’n dogter, Hekate, by Perses gehad. Asteria het in die Egeïese See gespring in die vorm van ’n kwartel om te ontsnap van Zeus se romantiese attensies. Sy het toe in die eiland Asteria verander.

Verwysings[wysig]

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel [1]
  1. Hesiodus, Theogonie, 404ff.

Eksterne skakels[wysig]

Gode, helde en ander wesens in die Griekse mitologie
Oergode  AitherChaosChronosErebosGaiaHemeraNyxPontosTartarosUranos
Titane  Eerste geslag:  HyperionIapetosKoiosKriosKronosMnemosyneOkeanosPhoibeRheaTethysTheiaThemis Tweede geslag:  AsteriaAtlasEosEpimetheusHeliosLetoMenoitiosPrometheusSelene
Olimpiese gode  AfroditeApolloAtenaAresArtemisDemeterDionysosHephaistosHeraHermesPoseidonZeus • (Hestia)
Ander gode  AdonisAlpheiosAsklepiosErosHadesHebeHeraklesPanPersephone
Halfgode & helde  AchillesAntiopeDaidalosGanymedesIkarosJasonOedipusPeleusPenelopePerseusSisyphosTantalosTheseus
Ander wesens  AmasonesChtoniese godeEriniërsGiganteGorgoneGrasieëHonderdhandigesMinotourusMusesNimfeSatersSentoureSiklopeSkikgodinne