Józef Gosławski

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Józef Jan Gosławski in die jaar 1960
Karikatuur van Mahatma Gandhi

Józef Jan Gosławski (* 24 April 1908, Polanówka, † 23 Januarie 1963, Warskou) was 'n Poolse beeldhouer en medaljeur.

Gosławski is in Polanówka in die Woiwodskap Lublin gebore en het in Krakau, Warskou en Rome gestudeer. As beeldhouer het hy monumente gemaak, onder andere een vir Frédéric Chopin, wat in Żelazowa Wola in Woiwodskap Masowië opgerig is. Hy het ook munte, onder andere 5 en 10 Poolse Złoty, en medaljes geskep. Gosławski was pryswenner by vele kunswedstryde en is met die Republiek van Pole se Kruis vir Verdienste in silwer (Srebrny Krzyż Zasługi) vereer. Vele tentoonstellings is ook gehou om sy werke te huldig.

In 1948 het hy met Wanda Mankin getrou, en twee dogters is uit hul huwelik gebore.

Tentoonstellings[wysig]

Individueel[wysig]

Jaar Stad Instituut
1933 Kraków Pałac Sztuki
1960 Budapest Ośrodek Kultury Polskiej
1963 Warszawa Dom Wojska Polskiego
1968 Wrocław Rådhus
1973 Warszawa Centralne Biuro Wystaw Artystycznych
1974 Warszawa Galeria Wojskowa DWP
1974 Warka Muzeum im. Kazimierza Pułaskiego
1974 Bydgoszcz Muzeum Regionalne
1987 Lublin Muzeum Regionalne
1995 Kazimierz Dolny Muzeum Nadwiślańskie - Galeria Letnia
1996 Bolesławiec Bolesławiecki Ośrodek Kultury[1]
1997 Chełmno Muzeum Regionalne
2000 Konin Muzeum Regionalne
2003 Warszawa Galeria Domu Artysty Plastyka[2][3]

Kollektief[wysig]

Buiteland[wysig]

Jaar Land Stad Instituut
1932 Flag of Austria.svg Oostenryk Wene Künstlerhaus Wien
1936 Flag of Italy (1861-1946).svg Italië Rome  ?
1936 Flag of Italy (1861-1946).svg Italië Rome  ?
1950 Flag of Czechoslovakia.svg Tsjeggo-Slowakye Praag  ?
1950 Flag of Italy.svg Italië Rome  ?
1959 Flag of Italy.svg Italië Catania  ?
1959 Flag of Austria.svg Oostenryk Wene  ?
1963/1964 Flag of the Soviet Union.svg Sowjetunie Moskou-Minsk  ?
1964 Flag of Italy.svg Italië Arezzo  ?
1965 Flag of East Germany.svg Duitse Demokratiese Republiek Berlin-Erfurt-Leipzig  ?
1966 Flag of Czechoslovakia.svg Tsjeggo-Slowakye Kralupe  ?
1966 Flag of Bulgaria (1946-1948).svg Bulgarye Sofia  ?
1966/1967 Flag of Hungary (1957-1989; unofficial).svg Hongarye -  ?
1967 Flag of SFR Yugoslavia.svg Joego-Slawië -  ?
1967 Flag of Finland.svg Finland, Flag of Sweden.svg Swede, Flag of Poland.svg Pole -  ?
1967 Flag of France.svg Frankryk Parys  ?
1968 Flag of the Soviet Union.svg Sowjetunie Moskou  ?
1969 Flag of Hungary (1957-1989; unofficial).svg Hongarye Budapest  ?
1971 Flag of France.svg Frankryk Parys  ?
1971 Flag of the Netherlands.svg Holland Den Haag  ?
1972 Flag of East Germany.svg Duitse Demokratiese Republiek Berlin  ?
1985 Flag of Czechoslovakia.svg Tsjeggo-Slowakye Praag  ?
2003 Flag of Austria.svg Oostenryk Wene Leopold Museum[4]

Verwysings[wysig]

  1. Narodowe Święto Niepodległości (in pl)”. istotneinformacje.pl: December 1996. URL besoek op 2010-11-08.
  2. JAN JÓZEF GOSŁAWSKI. W 40-LECIE ŚMIERCI (in pl)”. culture.pl: 2003. URL besoek op 2010-11-08.
  3. Wystawa prac Józefa Gosławskiego (in pl)”. news.o.pl. URL besoek op 2010-11-08.
  4. DER NEUE STAAT. Polnische Kunst zwischen Experiment und Repräsentation von 1918 bis 1939 (in de)”. kakanien.ac.at. URL besoek op 2010-11-08.

Bronnelys[wysig]

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Józef Gosławski (kategorie)