Kiribati

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Republiek van Kiribati
Republic of Kiribati
Vlag van Kiribati Wapen van Kiribati
Vlag Wapen
Nasionale leuse: Te Mauri, Te Raoi ao Te Tabomoa
Health, Peace and Prosperity
Volkslied: Teirake Kaini Kiribati
Ligging van Kiribati
Hoofstad Suid-Tarawa
Grootste stad Suid-Tarawa
Amptelike tale Engels en Gilberties
Regering Republiek
Anote Tong
Onafhanklikheid
Onafhanklikheid
Verklaar

12 Julie 1979
van die Verenigde Koninkryk
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
811 km2  (186ste)
313 myl2
0
Bevolking
 - 2009-skatting
 - 2005-sensus
 - Digtheid
 
98 000 (197ste)
92 533
135 / km2 (73ste)
350 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2009-skatting

602 million
6 048

MOI (1998) 0,515 (geen)  –  medium
Geldeenheid Kiribatiese Dollar
Australiese Dollar (AUD)
Tydsone
 - Somertyd
+12, +13, +14 (UTC+12, +13, +14)
+12, +13, +14 (UTC+12, +13, +14)
Internet-TLD .ki
Skakelkode +686
Kaart van Kiribati

Kiribati, amptelik Republiek van Kiribati (Engels: Republic of Kiribati), is 'n eilandnasie in die Stille Oseaan en Oseanië, wat vroeer die Gilbert Eilande was. Kiribati het 'n oppervlakte van 811 km² en 'n bevolking van 98 000 inwoners in 2009 gehad. Kiribati lê in die ooste van Nauru en die Gefedereerde State van Mikronesië, in die suidooste van die Marshalleilande, in die suide van Hawaii, in die noordweste van Frans-Polinesië en in die noorde van die Cookeilande, Tokelau en Tuvalu. Die hoofstad en grootste stad is Suid-Tarawa.


 
Lande en gebiede in Oseanië
Australië | Fidji | Gefedereerde State van Mikronesië | Kiribati | Marshalleilande | Nauru | Nieu-Seeland | Palau | Papoea-Nieu-Guinee | Samoa | Solomoneilande | Tonga | Tuvalu | Vanuatu
Afhanklike gebiede: Australië: Norfolkeiland | Chili: Paaseiland | Frankryk: Frans-Polinesië | Nieu-Kaledonië | Wallis en Futuna | Nieu-Seeland: Cookeilande | Niue | Tokelau | Verenigde Koninkryk: Pitcairn | Verenigde State van Amerika: Amerikaans-Samoa | Baker-eiland | Guam | Hawaii | Howland-eiland | Jarvis-eiland | Johnston-atol | Kingman-rif | Midway-atol | Noordelike Mariana-eilande | Palmyra-atol | Wake-eiland

Lande van: Afrika Asië Europa Noord-Amerika Suid-Amerika