Pitcairneilande

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Pitcairneilande
Pitcairn Islands
(Engels)
Pitkern Ailen (Pitkern)
Flag of the Pitcairn Islands.svg Coat of Arms of the Pitcairn Islands.svg
(Vlag van die Pitcairneilande) (Wapen van die Pitcairneilande)
Nasionale leuse: Geen
Ligging van die Pitcairneilande
Ligging van die Pitcairneilande
Kaart van die Pitcairneilande
Kaart van die Pitcairneilande
Amptelike tale Engels, Pitkern
Hoofstad Adamstown
Grootste stad Adamstown
Eerste Minister Mike Warren
Oppervlakte
 - Totaal
47 vk km
Bevolking
 - Totaal (2008)
 - Bevolkingsdigtheid
50
1/vk km
Geldeenheid Nieu-Seelandse dollar (NZ$) (NZD)
Tydsone UTC: UTC -8
Volkslied God Save the Queen
Come ye Blessed
Ligging van die Pitcairneilande
Kaart van die Pitcairneilande

Die Pitcairneilande (Engels: Pitcairn Islands, Pitkern: Pitkern Ailen, amptelik Pitcairn, Henderson, Ducie and Oeno Islands) is 'n groep van vier eilande in die suidelike deel van die Stille Oseaan en lê in Polinesië. Die vier eilande het 'n totale oppervlak van 47 vierkante kilometer met 'n bevolking van 50 mense en die hoofstad, Adamstown, het 'n bevolking van 48 mense. Die gebied se hoofstad Adamstown is op die tweede grootste eiland, Pitcairn, geleë. Die Pitcairneilande lê tussen Frans-Polinesië in die weste en die Paaseiland in die ooste en is die laaste oorsese gebied van die Verenigde Koninkryk in die Stille Oseaan.

Naam Soort Oppervlakte (land)
(km²)
Totale Oppervlakte
(km²)*
Bevolking
2007
Koördinate
Ducie Atoll 0,7 3,9 24°40′9″S 124°47′11″W  (Ducie)
Henderson Koraaleiland 37,3 37,3 24°22′1″S 128°18′57″W  (Henderson)
Oeno Atoll 0,65 16,65 23°55′26″S 130°44′3″W  (Oeno)
Pitcairn Vulkaaneiland 4,6 4,6 48 25°04′S 130°06′W  (Pitcairn)


Vlag van die Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk Wapen van die Verenigde Koninkryk
Lande EngelandSkotlandWallisNoord-Ierland
Oorsese gebiede AnguillaBermudaBrits-Antarktiese GebiedBritse Indiese OseaangebiedBritse Maagde-eilandeFalkland-eilandeGibraltarKaaimanseilandeMontserratPitcairneilandeSint Helena, Ascension en Tristan da CunhaSuid-Georgië en die Suidelike SandwicheilandeTurks- en Caicos-eilande
Kroongebiede Eiland ManGuernseyJersey
Sowereine Militêre basisse Akrotiri en Dhekelië


 
Lande en gebiede in Oseanië
Australië | Fidji | Gefedereerde State van Mikronesië | Kiribati | Marshalleilande | Nauru | Nieu-Seeland | Palau | Papoea-Nieu-Guinee | Samoa | Solomoneilande | Tonga | Tuvalu | Vanuatu
Afhanklike gebiede: Australië: Norfolkeiland | Chili: Paaseiland | Frankryk: Frans-Polinesië | Nieu-Kaledonië | Wallis en Futuna | Nieu-Seeland: Cookeilande | Niue | Tokelau | Verenigde Koninkryk: Pitcairn | Verenigde State van Amerika: Amerikaans-Samoa | Baker-eiland | Guam | Hawaii | Howland-eiland | Jarvis-eiland | Johnston-atol | Kingman-rif | Midway-atol | Noordelike Mariana-eilande | Palmyra-atol | Wake-eiland

Lande van: Afrika Asië Europa Noord-Amerika Suid-Amerika